Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moval Cabanas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ethienne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, sal weer kom. Uitstekend. Kort net WiFi-sein baie swak en 'n dek bo om te braai. Op en af loop met goed om te braai is nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Perfect place to relax. Had a great time, very clean place, very friendly people. Watching the waves was actually very calming and relaxing, which was what we really needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Asemrowend mooi. Sal enige tyd weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Moval Cabanas
Thank you for your review. Welcome to come back.

Soonika W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Was 'n wonderlike plekkie om oor te bly naby winkelsentrums met een van die beste uitsigte oor die see. Baie lekker gebly en ook lekker geswem by die swembad en heerlik elke môre gaan stap op die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Moval Cabanas
Thank you for your review. Welcome to come back.

Rykie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties. Die plek het 'n baie mooi uitsig oor die see waar ons elke oggend die walvisse en dolfyne kon sien speel en dis baie gerieflik. Baie dankie vir die goeie diens wat u skoonmakers vir ons ook gegee het en al u vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Not good for us who book for partying as noise not allowed. Maybe before people book for a place you must tell do's and don'ts because people book for different reasons as we book for partying indoors. We will like to apologize to people who were affected about our noise we did not know that we can't play music we were very excited and did not think about the neighbours. Other than that everything went well we happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Very nice, relaxing. View from flat very breathtaking, pool was very nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferial P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2021

Good but could be better if maintained before guests arrived. The sea view was absolutely amazing, breathing in the fresh air every morning and listening to the crashing of the waves day and night. The place does need a bit of maintenance and upgrading, eg: mould building around the washbasin in the bathroom. The linen smelt like an old age home. The blinds were broken and falling down. The glass windows were broken and falling off, very scary. The fridge ran out of gas, however, the owner did assist. All of the above should have been attended to before guests arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Etienne Jean-Pierre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Vakansie was baie lekker, sou daarvan gehou het as daar 'n stoep was, maar verder het ons baie lekker gekuier. Heerlike kuier, lekker rong gerits en besienswaaridghede besoek bo op ander besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jillian J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Rustig. Baie mooi see-uitsig en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzu4kIfGgkMn8h72G7SKWVFBZPWCJDrQ0MiUZTCG92i24RJcWp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099415486149 30.859761619713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang