Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moval Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Moval Cabanas
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ethienne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethienne B

Baie lekker, sal weer kom.

Uitstekend. Kort net WiFi-sein baie swak en 'n dek bo om te braai. Op en af loop met goed om te braai is nie lekker nie.

Theo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo N

Perfect place to relax.

Had a great time, very clean place, very friendly people. Watching the waves was actually very calming and relaxing, which was what we really needed.

Cathy P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Asemrowend mooi.

Sal enige tyd weer daar kuier.

Moval Cabanas se terugvoer

Thank you for your review. Welcome to come back.

Moval Cabanas
Soonika W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soonika W

Was 'n wonderlike plekkie om oor te bly naby winkelsentrums met een van die beste uitsigte oor die see.

Baie lekker gebly en ook lekker geswem by die swembad en heerlik elke môre gaan stap op die strand.

Moval Cabanas se terugvoer

Thank you for your review. Welcome to come back.

Moval Cabanas
Rykie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie M

Fantasties.

Die plek het 'n baie mooi uitsig oor die see waar ons elke oggend die walvisse en dolfyne kon sien speel en dis baie gerieflik. Baie dankie vir die goeie diens wat u skoonmakers vir ons ook gegee het en al u vriendelike mense.

Nobuhle G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle G

Not good for us who book for partying as noise not allowed.

Maybe before people book for a place you must tell do's and don'ts because people book for different reasons as we book for partying indoors. We will like to apologize to people who were affected about our noise we did not know that we can't play music we were very excited and did not think about the neighbours. Other than that everything went well we happy.

Craig D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Very nice, relaxing.

View from flat very breathtaking, pool was very nice and clean.

Ferial P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ferial P

Good but could be better if maintained before guests arrived.

The sea view was absolutely amazing, breathing in the fresh air every morning and listening to the crashing of the waves day and night. The place does need a bit of maintenance and upgrading, eg: mould building around the washbasin in the bathroom. The linen smelt like an old age home. The blinds were broken and falling down. The glass windows were broken and falling off, very scary. The fridge ran out of gas, however, the owner did assist. All of the above should have been attended to before guests arrived.

Etienne Jean-Pierre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne Jean-Pierre D

Vakansie was baie lekker, sou daarvan gehou het as daar 'n stoep was, maar verder het ons baie lekker gekuier.

Heerlike kuier, lekker rong gerits en besienswaaridghede besoek bo op ander besoeke.

Jillian J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian J

Rustig.

Baie mooi see-uitsig en baie skoon.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middletonweg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhzu4kIfGgkMn8h72G7SKWVFBZPWCJDrQ0MiUZTCG92i24RJcWp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.099415486149 30.859761619713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang