Mozart Close
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Endri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Johan L - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie, Johan! Jou positiewe boodskap word vreeslik waardeer. Kom kuier gou weer.
Ashleigh L - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, peaceful, relaxing.
Jenny P - Aug 2024
Algehele gradering
Beïndruk met verblyf, sal sekerlik aanbeveel.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie vir jou lekker boodskap, julle is welkom om weer te kom kuier. Mooi dag.
Seretha B - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was werklik 'n heerlike plek om in tuis te gaan. Ek sal beslis weer gaan.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike boodskap. Ek is so bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer.
Lynn J - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful stay!
Mozart Close se terugvoer
Thanks so much for your great review. You are welcome anytime.
Bertie M - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer hier kom bly.
Mozart Close se terugvoer
Dankie, jy is super welkom.
Marilia A - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Mozart Close se terugvoer
Thank you so much, I really appreciate you taking the time to send me such a nice message. Please come again.
Minette S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goed en netjies.
Mozart Close se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou as ons eerste gas te hê. Baie dankie vir jou kommentaar.
Nelmarie T - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne atmosfeer met alles wat jy nodig het.
Jacques V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekka.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie.
Christoff C - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Danie S - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kuier was aangenaam, maar sal beter sekuriteit en warm water kon waardeer.
Mozart Close se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe boodskap. Ek kan jou verseker in die 11 jaar wat ons buite parkeer het, ons nog nooit 'n veiligheidsprobleem gehad nie. Kom gerus weer.
Christo D - Aug 2024
Algehele gradering
Goed.
Mozart Close se terugvoer
Thank you for your review, much appreciated.
I would just like to note our listing does say it is on-street parking on a cul de sac. We live in a nice neighbourhood and have never had a problem. So sorry you did not feel 100% relaxed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang