Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mozart Close

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Endri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Mozart Close
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jenny P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Beïndruk met verblyf, sal sekerlik aanbeveel.

Ek en my volwasse dogter het ingeboek by Mozart Close vir 'n oornagverblyf. Die eenheid was perfek sentraal geleë in 'n baie veilige area, die eenheid was baie netjies en skoon en ons kon kom en gaan enige tyd van die dag of aand, want die eenheid se ingang is privaat en jy steur niemand nie.

Seretha B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seretha B

Dit was werklik 'n heerlike plek om in tuis te gaan. Ek sal beslis weer gaan.

Die verblyf was heerlik en die omgewing so mooi en stil. Die akkommodasie bied alles wat nodig is en Endri is 'n uitstekende gasvrou.

Lynn J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn J

Wonderful stay!

Very comfortable, spotlessly clean yet homely. Wonderful bed! Everything we needed was there. Peaceful environment. We enjoyed the privacy afforded to us and felt safe.

Mozart Close se terugvoer

Thanks so much for your great review. You are welcome anytime.

Mozart Close
Bertie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M

Sal beslis weer hier kom bly.

Baie lekker gekuier in 'n baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.

Marilia A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilia A

Fantastic.

We had a fantastic time. It was short but wonderful. I wouldn't mind to go again. It's so peaceful and quiet. I would recommend anyone who needs a break to go there for a very nice stay. Thank you so much.

Minette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S

Baie goed en netjies.

Baie lekker gebly. Plek is baie mooi ingerig vir gaste.

Mozart Close se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jou as ons eerste gas te hê. Baie dankie vir jou kommentaar.

Mozart Close
Jacques V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Lekka.

Absoluut netjies en gerieflik.

Christoff C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff C

Netjies, skoon en gerieflik.

Alles wat nodig was vir 'n gemaklike verblyf.

Christo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Goed.

Verblyf was goed en dink die voertuigparkering kan verbeter. Mens slaap met een oog oop.

Mozart Close se terugvoer

Thank you for your review, much appreciated.
I would just like to note our listing does say it is on-street parking on a cul de sac. We live in a nice neighbourhood and have never had a problem. So sorry you did not feel 100% relaxed.

Mozart Close
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccf9d73697d5ffb4390b02f658e4ce6dba5aa21437ae114244b0ceab317049171b6eaa0c8b038bd31611dac62ffa0d490cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R899 nouVanaf R764 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Mozart Close Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8388342 18.6796129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang