Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mozart Close

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Ons het eerlik gebly, al was dit net vir een aand. Die eenheid is netjies en goed ingerig, en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Baie dankie, Johan! Jou positiewe boodskap word vreeslik waardeer. Kom kuier gou weer.

Ashleigh L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, peaceful, relaxing. It was peaceful and beautiful, definitely a relaxing stay. The small additional touches in the living area made it extra welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny P
1 nag
5.0
Aug 2024

Beïndruk met verblyf, sal sekerlik aanbeveel. Ek en my volwasse dogter het ingeboek by Mozart Close vir 'n oornagverblyf. Die eenheid was perfek sentraal geleë in 'n baie veilige area, die eenheid was baie netjies en skoon en ons kon kom en gaan enige tyd van die dag of aand, want die eenheid se ingang is privaat en jy steur niemand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Baie dankie vir jou lekker boodskap, julle is welkom om weer te kom kuier. Mooi dag.

Seretha B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was werklik 'n heerlike plek om in tuis te gaan. Ek sal beslis weer gaan. Die verblyf was heerlik en die omgewing so mooi en stil. Die akkommodasie bied alles wat nodig is en Endri is 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike boodskap. Ek is so bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer.

Lynn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful stay! Very comfortable, spotlessly clean yet homely. Wonderful bed! Everything we needed was there. Peaceful environment. We enjoyed the privacy afforded to us and felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Thanks so much for your great review. You are welcome anytime.

Bertie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer hier kom bly. Baie lekker gekuier in 'n baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Dankie, jy is super welkom.

Marilia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic. We had a fantastic time. It was short but wonderful. I wouldn't mind to go again. It's so peaceful and quiet. I would recommend anyone who needs a break to go there for a very nice stay. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Thank you so much, I really appreciate you taking the time to send me such a nice message. Please come again.

Minette S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie goed en netjies. Baie lekker gebly. Plek is baie mooi ingerig vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Endri
Mozart Close
Dit was 'n groot plesier om jou as ons eerste gas te hê. Baie dankie vir jou kommentaar.

Nelmarie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik, ontspanne atmosfeer met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly en die gasheer en vrou was baie behulpsaam. Alles was skoon en baie netjies met al die nodige geriewe. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag
4.8
Sep 2024

Lekka. Absoluut netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Endri
Mozart Close
Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Endri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R672
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccf9d73697d5ffb4390b02f658e4ce6dba5aa21437ae114244b0ceab317049171b6eaa0c8b038bd31611dac62ffa0d490cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R672 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 Mozart Close Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8388342 18.6796129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang