Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mozart Close

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R899 R764 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mozart Close is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Durbanville, Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n klein yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis het gemaklike sitplek en dit lei na 'n tuin.

Gaste het toegang tot parkeerplek in die doodloopstraat. Die woonstel is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jenny P
5.0
Beïndruk met verblyf, sal sekerlik aanbeveel. Ek en my volwasse dogter het ingeboek by Mozart Close vir 'n oornagverblyf. Die eenheid was perfek sentr...
Sien meer
Aug 2024
Seretha B
5.0
Dit was werklik 'n heerlike plek om in tuis te gaan. Ek sal beslis weer gaan. Die verblyf was heerlik en die omgewing so mooi en stil. Die akkommodasi...
Sien meer
Aug 2024
Lynn J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay! Very comfortable, spotlessly clean yet homely. Wonderful bed! Everything we needed was there. Peaceful environment. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Bertie M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier kom bly. Baie lekker gekuier in 'n baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid.
Mei 2024
Marilia A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a fantastic time. It was short but wonderful. I wouldn't mind to go again. It's so peaceful and quiet. I would recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Endri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mozart Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
R899 R764
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-keeromstraat 6, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccf9d73697d5ffb4390b02f658e4ce6dba5aa21437ae114244b0ceab317049171b6eaa0c8b038bd31611dac62ffa0d490cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R899 nouVanaf R764 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Mozart Close Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8388342 18.6796129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang