Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpeti Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Theodor P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Mpeti was 'n wonderlike ondervinding! Ons het slegs vir een aand bespreek, maar kon weens die onluste op die N2 nie verder reis na die Krugerwildtuin nie, Kim was baie hulpvaardig en het ons dadelik weer ingeboek en gehelp met verdere besprekings by ander reservate in die omgewing. Die wildritte met Brandon was ook heerlik! Die Mpeti Villa was pragtig en ons het heerlik gebly. Ons sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Baie aangenaam en rustig. Die drie dae by Mpeti was regtig baie aangenaam. Die diens was uitstekend - vriendelik en akkommoderend. Alles mooi netjies en skoon. Die eienaars kan oorweeg om hulle menu aan te pas by persone wat moontlik gluten-, graan- en ander kosintoleransies het. Dalk 'n opsie laat dat gaste dit kan deurgee met bespreking? Ek kon bittermin van die ontbyt en aandete geniet, maar groot moeite is gedoen deur die kombuis om my onder omstandighede tegemoet te kom. Baie dankie daarvoor. Gelukkig is daar 'n klein yskassie in die kamer en dit het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Athelia H
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2020

Lovely over night stop. Wow, the food at the restaurant was amazing. We had fisherman's catch and Springbok carpaccio, absolutely lovely. Sesane camp is very rustic with ceiling fan, so be prepared for the heat, don't forget your bug spray and mozzie plug-in's. Lovely fire pit for those late evening night cap and chat. Very basic shower and toilet separate from the sleeping quarters. But all in all worth the money we paid. Take your own ice, there is a shop outside the entrance gate, suggest to get there before going in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Great. Great stay. Awesome service. Very hot in the tents. Aircon would be a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Word weer een met die natuur met puik geriewe. Ons oornagverblyf na Mosambiek was heerlik. Hartlike ontvangs en silwerskoon geriewe. Genoeg vuurmaakhout. Dit sal baie help as die afdraai beter gemerk kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie aangenaam, dankie. Lekker verblyf vir selfsorg. Mooi en netjies. Kamers ontsaglik warm t.s.v. waaiers. Storte en badkamers uitstekend. Braaigeriewe fantasies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2019

Mind blown. Wat 'n pragtige reservaat. Die veldwagter het ons regtig soos vriende laat voel. Hy't ons op 'n sonsondergangrit na die dam geneem wat asemrowend was. Hy het ook daarin geslaag om my verlowing op kamera vas te vang sonder dat ons dit besef. Nou het ons vir ewig daardie herinnering. Die personeel is super vriendelik en ons het tuis gevoel. Sal sonder twyfel teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
1 nag
4.6
Des 2019

Good. Great stay but need to improve directions by putting up board or posting more accurate address/GPS coordinates. Also no shop available which will make a stay definitely more convenient as nearest town is more than 30 kms away. Otherwise great place, nice vibe and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernhard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2019

Dit was 'n baie lekker kuierplekkie in die bos! Dis was 'n heerlik breek en oornagplekkie tussen Durban en Nelspruit vir ons gewees. Baie vriendelik en gasvry. Baie hout en ys vir 'n lekker kuier gratis. Net een klein dingetjie die verblyf in die boskamp het net dakwaaiers en geen lugverkoeling so dit was twee lang, warm nagte, dis al ding wat bietjie gepla het verder geen probleem, dit was 'n lekker bos ondervinding vir die kinders.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emsie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2019

Kwaliteit verblyf, en diens. Baie lekker, baie oulike en ordentlike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Pongolapoortdam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZB1dNRCkhw4TNgtoPMjzrQqNQfQ0MzagXw9lJBxSur8g3LhLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R66/R64 Vryheid, Nongoma Road Pongolapoort Dam, Candover 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.490547726412 31.918283962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang