Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpeti Game Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Mpeti Game Reserve
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Theodor P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P

Mpeti was 'n wonderlike ondervinding!

Ons het slegs vir een aand bespreek, maar kon weens die onluste op die N2 nie verder reis na die Krugerwildtuin nie, Kim was baie hulpvaardig en het ons dadelik weer ingeboek en gehelp met verdere besprekings by ander reservate in die omgewing. Die wildritte met Brandon was ook heerlik! Die Mpeti Villa was pragtig en ons het heerlik gebly. Ons sal weer teruggaan.

Nicola V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V

Baie aangenaam en rustig.

Die drie dae by Mpeti was regtig baie aangenaam. Die diens was uitstekend - vriendelik en akkommoderend. Alles mooi netjies en skoon. Die eienaars kan oorweeg om hulle menu aan te pas by persone wat moontlik gluten-, graan- en ander kosintoleransies het. Dalk 'n opsie laat dat gaste dit kan deurgee met bespreking? Ek kon bittermin van die ontbyt en aandete geniet, maar groot moeite is gedoen deur die kombuis om my onder omstandighede tegemoet te kom. Baie dankie daarvoor. Gelukkig is daar 'n klein yskassie in die kamer en dit het baie gehelp.

Athelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athelia H

Lovely over night stop.

Wow, the food at the restaurant was amazing. We had fisherman's catch and Springbok carpaccio, absolutely lovely. Sesane camp is very rustic with ceiling fan, so be prepared for the heat, don't forget your bug spray and mozzie plug-in's. Lovely fire pit for those late evening night cap and chat. Very basic shower and toilet separate from the sleeping quarters. But all in all worth the money we paid. Take your own ice, there is a shop outside the entrance gate, suggest to get there before going in.

Ilse O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Great.

Great stay. Awesome service. Very hot in the tents. Aircon would be a bonus.

Mariaan T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T

Word weer een met die natuur met puik geriewe.

Ons oornagverblyf na Mosambiek was heerlik. Hartlike ontvangs en silwerskoon geriewe. Genoeg vuurmaakhout. Dit sal baie help as die afdraai beter gemerk kan word.

Sam S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S

Baie aangenaam, dankie.

Lekker verblyf vir selfsorg. Mooi en netjies. Kamers ontsaglik warm t.s.v. waaiers. Storte en badkamers uitstekend. Braaigeriewe fantasies. Dankie.

Sasha D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha D

Mind blown.

What a beautiful reserve. The ranger really made us feel like friends. He took us on a sunset game drive to the dam, which was breathtaking. He also managed to capture my engagement on camera without us realising it. Now we have that memory forever. The staff are super friendly and we felt right at home. Will go back without a doubt.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mind blown.

Wat 'n pragtige reservaat. Die veldwagter het ons regtig soos vriende laat voel. Hy't ons op 'n sonsondergangrit na die dam geneem wat asemrowend was. Hy het ook daarin geslaag om my verlowing op kamera vas te vang sonder dat ons dit besef. Nou het ons vir ewig daardie herinnering. Die personeel is super vriendelik en ons het tuis gevoel. Sal sonder twyfel teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle L

Good.

Great stay but need to improve directions by putting up board or posting more accurate address/GPS coordinates. Also no shop available which will make a stay definitely more convenient as nearest town is more than 30 kms away. Otherwise great place, nice vibe and good value for money.

Bernhard B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard B

Dit was 'n baie lekker kuierplekkie in die bos!

Dis was 'n heerlik breek en oornagplekkie tussen Durban en Nelspruit vir ons gewees. Baie vriendelik en gasvry. Baie hout en ys vir 'n lekker kuier gratis. Net een klein dingetjie die verblyf in die boskamp het net dakwaaiers en geen lugverkoeling so dit was twee lang, warm nagte, dis al ding wat bietjie gepla het verder geen probleem, dit was 'n lekker bos ondervinding vir die kinders.

Emsie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie C

Kwaliteit verblyf, en diens.

Baie lekker, baie oulike en ordentlike diens.

Jacques P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie goeie oornagverblyf op pad Mosambiek toe.

Basiese geriewe, met 'n heerlike bosveld-atmosfeer in 'n fantastiese omgewing. Het baie lekker gekuier en die personeel was baie vriendelik.

Theo P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P

Gemaklik.

Beslis goeie waarde vir geld.

Petro W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro W

Ons as gaste het meestal gevoel soos ‘n oorlas.

Baie teleurgesteld omdat ons nie in Mkuze-wildreservaat was nie. Ligging misleidend uitgebeeld. Personeel het baie min entoesiasme getoon rondom aktiwiteite. Bitter min belangstelling van bestuur rondom gaste se verwagting. Amper asof hul huiwerig is om klagtes aan te hoor. Ons as gaste het meestal gevoel soos ‘n oorlas.

Sias O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sias O

Die kamers en badkamers vuil.

Ons het laat die aand by Mpeti uitgekom, die dame was baie behulpsaam om seker te maak ons het die plek gekry. Dis net 'n jammerte oor die eenheid wat vir ons gegee was vir die een aand. Dit was vuil gewees, die beddegoed is oud, die badkamers is buite geleë en toiletpapier was die hele plek vol op die vloer en op die vensterraam. Ek het met die dame gepraat of sy dalk 'n ander eenheid vir ons het, want ek het met my vrou en twee kinders gereis. Sy het geantwoord dat dit is wat ek bespreek het. Die foto's op die webblad is baie mooi van die eenhede, maar is nie wat jy kry nie. Die eenheid was nie skoongemaak nie. Dis 'n jammerte want die game reserve lyk baie mooi.

Mpeti Game Reserve se terugvoer

Good Day Bongani,
Thank you very much for your feedback and review. We do apologize for your unpleasant experience at the Sasane Unit that was booked. Please note that your feedback will be used and we will take the necessary steps to correct the issues that you have brought to our attention. We do hope to see you and your family again soon and I highly suggest you book at the Main lodge or the Mpeti Self Catering Villa for a much more luxurious stay!
Once again please accept our apologies for the unpleasantries during your stay.
Warm Regards,
Rita Riekert
General Manager
Mpeti Lodge

Mpeti Game Reserve
Sanja H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanja H

Advertensie en werklikheid nie dieselfde nie.

Advertensie noem glad nie dat daar geen badkamergeriewe binne die eenhede is nie, om met klein kinders in so gebied in die aand 'n buitetoilet te besoek is nie aanvaarbaar nie.

Elize S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Asemrowend mooi.

Was baie lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Pongolapoortdam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZB1dNRCkhw4TNgtoPMjzrQqNQfQ0MzagXw9lJBxSur8g3LhLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R66/R64 Vryheid, Nongoma Road Pongolapoort Dam, Candover 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.490547726412 31.918283962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang