Mpeti Game Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Pongolapoortdam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 6 deluxe-suites en 'n luukse suite. Elke suite by die hooflodge het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het 'n restaurant op die perseel en spog met heerlike maaltye wat deur bekwame sjefs voorberei word. Dit is perfek vir gaste wat 'n blaaskans wil neem en hulle etes in 'n pragtige omgewing wil geniet.
Skemerkelkies kan by die uitkykpunt geniet word, en wildkyktoere in die reservaat en selfs bootvaarte word aangebied. Visvang en natuur- en voëlfotografie is 'n groot trekpleister in dié omgewing.
Mpeti Lodge is ideaal geleë as 'n oornagstop op pad na Mosambiek en is reg langs die Jozini-dam, wat bekend is vir tiervis, geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Daniela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Pongolapoortdam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mpeti Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Pongolapoortdam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang