Mphushini Falls Resort
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R611 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mpushini Falls Resort is in die buitewyke van Eshowe en kyk uit oor die Mpushini-waterval en inheemse Dlinza-woud. Dit is aangrensend aan die ontspanne en plattelandse huis aan die einde van die omkeerstraat. Die persele is albei omhein met elektriese heinings.
Selfsorgverblyf is beskikbaar in die hoofvakansiehuis, ’n kothuis, die ekonomiese enkelkamer, ’n gesinskamer vir dié met ’n begroting en 'n Nature Log Cabin.
Daar is ’n gymnasium, swembadarea en houtdek met braaigeriewe en uitsig oor die tuin en natuurskoon van die omgewing. Wild loop vrylik rond op die perseel, maar aangesien die cabin omhein is, word troeteldiere toegelaat.
Doendinge sluit besoeke na die Dlinza-woud Fort Nongqayi, Eshowe Hills Gholflandgoed en plaaslike restaurante in Eshowe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mphushini Falls Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairlie-straat 25, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal