Mpofini Game Lodge and Restaurant
Beskrywing
Vlak Vark 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, 'n TV en WiFi. Die eenhede word apart bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vlak Vark 2 het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, 'n TV en WiFi. Die eenhede word apart bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vlak Vark 3 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, 'n TV en WiFi. Die eenhede word apart bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Zebra is ideaal vir 'n gesin van 6. Die eenheid het 4 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die eenheid het 'n volvloermat, 'n sitarea, 'n kombuis en 'n boma met 'n braai buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kraal het slaapplek vir 22 gaste in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed of 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Die eenheid het ook 'n groot braai-area, kroeg en 'n gedeelde kombuis en is ideaal vir groot groepe en families.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n 100 m-grondpad na die verblyf lei. Moeite word gedoen om te verseker dat die grondpad altyd in 'n goeie toestand is, maar doen asb. navraag rakende die toestand van die pad by die bestuurder.
Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito's word vereis per eenheid. Deposito's sal terugbetaal word binne 2 tot 3 werksdae na vertrek indien alles in werkende orde gevind word:
Kraal: R1200
Zebra: R600
Impala: R600
Boskamp: R600
Ontbyt is by die B&B-eenhede ingesluit.( Vlak varke)
Ontbyt is teen R100 (slegs bespreking) per persoon per dag by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Alle etes moet die dag voor die tyd, of in die oggend gereël word.
Middagete is beskikbaar teen R170 per persoon per ete.
Aandete is beskikbaar teen R170 tot R250 per persoon.
Drankies is nie ingesluit nie.
Die sportkroeg is elke dag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang