Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Wildsplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Sifundo S
1 nag
5.0
Jul 2024

Quiet and peaceful. Amazing place. Our stay was nice and peaceful. What a great location for an outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Pragtige omgewing. Die Zebra-huis is baie privaat geleë met 'n pragtige uitsig en die bokkies en kameelperde kom sommer tot by die huis en is pragtig om te sien. Die huis self is basies gemeubileer. Daar is 'n gasstoof en -oond en herlaaibare ligte is beskikbaar vir elektrisiteitsonderbrekings. Die stort is bo-oor die bad en nogal laag en omdat daar nie 'n deur of gordyn is nie, is die hele vloer nat na iemand gestort het. Daar is geen selfoonsein of WiFi by Zebra nie, maar dit pla ons nie. Die braai lapa buite is baie gerieflik en hout word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ben
Mpofini Game Lodge and Restaurant
Baie dankie vir julle terugvoering. Wees gerus dat ons het wel 'n gordyn by die bad gehang.

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

A lovely short stay in the bush, close to town. What a beautiful gem Mpofini is. Chantal is an amazing host. Sadly this place is still recovering from the aftereffects of the Covid Lockdown, so there is a lot of need for maintenance, which is obviously not happening yet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Mpofini Game Lodge and Restaurant
Hello Andre Thank you for your review. we are however already in the process of maintenance on the units that are more in need of some TLC, starting with the zebra unit. However, sometimes, things happen like switching over to inverters to ensure our guests always have electricity. But, when you come and visit us again, you will see the improvements already made. Best regards Chantel

Henson F
1 nag
4.2
Jun 2024

Lekke. Dankie vir die kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Evans C
1 nag Saam met vriende
2.8
Mrt 2024

Hoof deel kan seker gaan maar die res kort dringend aandag. Ons het nie gebruik gemaak van die akkommodasie nie. Die pad na die hoof deel was baie sleg. Die pad na die bespreekte boskamp was nog slegter en nie geskik vir 'n gewone voertuig nie. Dit kort dringend aandag. Die komberse in die eenheid het gate gehad. Die dame in beheer het ons alternatiewe akkommodasie in die hoof deel aangebied, maar na inspeksie is dit van die hand gewys. Ons sê ook dankie dat sy reelings getref het om ons verblyfgeld terug te betaal.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ben
Mpofini Game Lodge and Restaurant
Baie dankie vir die resensie, Evans Coetzee. Soos verduidelik, was ons geseënd met baie reën, dis hoekom die paaie so bietjie verspoel was. Die gat in die kombers was overgesien deur personeel, maar is nou vervang.

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Mrt 2023

Kuier was heel aangenaam genoeg, maar daar was so paar stukkies drama. Niemand het vir ons gesê die pad na die lodge is redelik rof nie. Met aankoms was die ontvangsdame redelik onbeskof. Die kaartmasjien het gesukkel, en sy het ons redelik ongemaklik laat voel. Kom by die houthuisie aan gereed om te ontspan, en wat gebeur? Een van die plaaswerkers begin met 'n weedeater die grassny. Beurtkrag begin en ons wil vuurmaak met die gratis hout wat verskaf is. Geen vuuraanstekers. Ry rond op soek na iemand om te help. Niemand enige plek beskikbaar nie. Ons kry toe 'n vuurtjie so semi aan die gang, want die hout was ook nie droog nie. As jy soontoe gaan, vat alles saam wat jy dalk gaan benodig. Die gasstoof lek gas, jy moet hom maar buite toemaak, anders ruik die huis na gas.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ben
Mpofini Game Lodge and Restaurant
Goeie dag Johan Baie dankie vir die brewis making van die gas. ons het aandag daaraan gegee. Gedurende die dag het die werkers maar 'n paar dinge wat gedoen moet word om te verseker dat ons altyd netjies en skoon is. Ek vra om verskoning vir die ontvangs dame en die manier hoe sy julle bedien het.

Karl E
1 nag
4.0
Mrt 2022

As a halfway stay over to Kruger it was everything we wanted. Still have not received breakages deposit of R1200 back which I was promised within 2/3 days. It has been 7 days now since our stay. Please help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa B
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2022

Netjies. Netjies en skoon. Badkamermatte het buite op dek gelê met aankoms. Geen ander probleme baie rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Uitstekend! Hulle gaan uit hulle pad uit om ons welkom te laat voel. Hulle het ons huweliksherdenking regtig spesiaal gemaak. Hulle was vriendelik en baie akkommoderend. Die kos was fantasties. Alles wat hulle vir ons gedoen het kan ek nie eers beskryf hoe spesiaal dit was nie. Sal beslis weer teruggaan enige tyd. Spesiale dank aan Oom Ben en sy seun wat ons op die game drive gevat het en Corne en Ella wat als gereël het vir ons piekniek en romantiese ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Ons kom weer. Dit is 'n pragtige plek. Lieflike boma en kuiergat. Ongelukkig is die pad na die kampeerplek nie te goed nie. Karavane sal swaarkry op die pad. Personeel baie vriendelik. Oor die algemeen lyk dit vir ons asof die kampeerplek nie die ablusieblokke skoonmaak voor kampeerders opdaag nie. Dis jammer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Mpofini Game Lodge and Restaurant
Baie dankie vir die bewusmaking van die pad en ablusieblokke. Ons werk daaraan om alles op standaard te kry. Dit was vir ons n plesier om u hier te kon akkommodeer. Groete Mpofini Personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang