Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 31 resensies vir Mpofini Game Lodge and Restaurant
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Sifundo S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifundo S

Quiet and peaceful. Amazing place.

Our stay was nice and peaceful. What a great location for an outing.

Adele L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele L

Pragtige omgewing.

Die Zebra-huis is baie privaat geleë met 'n pragtige uitsig en die bokkies en kameelperde kom sommer tot by die huis en is pragtig om te sien. Die huis self is basies gemeubileer. Daar is 'n gasstoof en -oond en herlaaibare ligte is beskikbaar vir elektrisiteitsonderbrekings. Die stort is bo-oor die bad en nogal laag en omdat daar nie 'n deur of gordyn is nie, is die hele vloer nat na iemand gestort het. Daar is geen selfoonsein of WiFi by Zebra nie, maar dit pla ons nie. Die braai lapa buite is baie gerieflik en hout word voorsien.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Wees gerus dat ons het wel 'n gordyn by die bad gehang.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Andre B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

A lovely short stay in the bush, close to town.

What a beautiful gem Mpofini is. Chantal is an amazing host. Sadly this place is still recovering from the aftereffects of the Covid Lockdown, so there is a lot of need for maintenance, which is obviously not happening yet.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Hello Andre
Thank you for your review. we are however already in the process of maintenance on the units that are more in need of some TLC, starting with the zebra unit. However, sometimes, things happen like switching over to inverters to ensure our guests always have electricity. But, when you come and visit us again, you will see the improvements already made.
Best regards
Chantel

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Henson F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henson F

Lekke.

Dankie vir die kuier.

Evans C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Evans C

Hoof deel kan seker gaan maar die res kort dringend aandag.

Ons het nie gebruik gemaak van die akkommodasie nie. Die pad na die hoof deel was baie sleg. Die pad na die bespreekte boskamp was nog slegter en nie geskik vir 'n gewone voertuig nie. Dit kort dringend aandag. Die komberse in die eenheid het gate gehad. Die dame in beheer het ons alternatiewe akkommodasie in die hoof deel aangebied, maar na inspeksie is dit van die hand gewys. Ons sê ook dankie dat sy reelings getref het om ons verblyfgeld terug te betaal.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Evans Coetzee. Soos verduidelik, was ons geseënd met baie reën, dis hoekom die paaie so bietjie verspoel was. Die gat in die kombers was overgesien deur personeel, maar is nou vervang.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Johan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K

Kuier was heel aangenaam genoeg, maar daar was so paar stukkies drama.

Niemand het vir ons gesê die pad na die lodge is redelik rof nie. Met aankoms was die ontvangsdame redelik onbeskof. Die kaartmasjien het gesukkel, en sy het ons redelik ongemaklik laat voel. Kom by die houthuisie aan gereed om te ontspan, en wat gebeur? Een van die plaaswerkers begin met 'n weedeater die grassny. Beurtkrag begin en ons wil vuurmaak met die gratis hout wat verskaf is. Geen vuuraanstekers. Ry rond op soek na iemand om te help. Niemand enige plek beskikbaar nie. Ons kry toe 'n vuurtjie so semi aan die gang, want die hout was ook nie droog nie. As jy soontoe gaan, vat alles saam wat jy dalk gaan benodig. Die gasstoof lek gas, jy moet hom maar buite toemaak, anders ruik die huis na gas.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Goeie dag Johan
Baie dankie vir die brewis making van die gas. ons het aandag daaraan gegee. Gedurende die dag het die werkers maar 'n paar dinge wat gedoen moet word om te verseker dat ons altyd netjies en skoon is. Ek vra om verskoning vir die ontvangs dame en die manier hoe sy julle bedien het.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Karl E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karl E

As a halfway stay over to Kruger it was everything we wanted.

Still have not received breakages deposit of R1200 back which I was promised within 2/3 days. It has been 7 days now since our stay. Please help.

Teresa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa B

Netjies.

Netjies en skoon. Badkamermatte het buite op dek gelê met aankoms. Geen ander probleme baie rustige omgewing.

Wilma E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma E

Uitstekend!

Hulle gaan uit hulle pad uit om ons welkom te laat voel. Hulle het ons huweliksherdenking regtig spesiaal gemaak. Hulle was vriendelik en baie akkommoderend. Die kos was fantasties. Alles wat hulle vir ons gedoen het kan ek nie eers beskryf hoe spesiaal dit was nie. Sal beslis weer teruggaan enige tyd. Spesiale dank aan Oom Ben en sy seun wat ons op die game drive gevat het en Corne en Ella wat als gereël het vir ons piekniek en romantiese ete.

Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Ons kom weer.

Dit is 'n pragtige plek. Lieflike boma en kuiergat. Ongelukkig is die pad na die kampeerplek nie te goed nie. Karavane sal swaarkry op die pad. Personeel baie vriendelik. Oor die algemeen lyk dit vir ons asof die kampeerplek nie die ablusieblokke skoonmaak voor kampeerders opdaag nie. Dis jammer.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir die bewusmaking van die pad en ablusieblokke. Ons werk daaraan om alles op standaard te kry.
Dit was vir ons n plesier om u hier te kon akkommodeer.
Groete
Mpofini Personeel

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Philip J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip J

Ons is ontmoet deur vriendelike personel en alles was gereed vir ons aankoms.

Die eenheid was netjies en skoon, met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Ons het die absolute stilte geniet, net diere wat nou en dan die stilte breek.

Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Pragtige omgewing en natuur met 'n genotvolle ervaring.

Was baie beïndruk met die mooi natuur en uitsig. Alles was in plek en reg vir gaste. Ons sal definitief weer 'n draai maak. Baie dankie.

Jan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Aangename verblyf met vriendelike personeel.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Dit was vir ons n plesier om u te kon akkommodeer.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Mashaole N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mashaole N

The stay was brief and OK. It was a cold night.

The payment of deposit/holding fee like in booking Avis cars is a turnoff, even though it's returned at the end of stay upon non-breakage of facilities equipment.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Thank you for staying at Mpofini Game Lodge. We aim to meet all our guest's expectations.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Philis W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philis W

Delightful.

Beautiful being out in the bush. The children could run freely, and safely. Animal viewing was lovely and the game drive was most enjoyable.

Dewald C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald C

Hoofslaapkamer se bed moet vervang word. Bed is baie oud en gaar geslaap.

Sien sterre.

Eddie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Eddie D

Baie basiese kampplek. Nêrens gelyk staanplek nie. Geen kraan buiten by ablusie.

Badkamers is oud maar skoon. Die badkamer ingang lê aan die teenoorgestelde kant as die staanplekke.

Jenny V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jenny V

Never again.

Before making our booking I asked about the safety of the place. I was told it is very safe. When we arrived and after paying the breakage deposit we were told that 3 weeks ago there was a farm attack on the premises. Later that night when we were at the restaurant we were told about a few break-in's. There was also no signal. The idea of staying overnight in Vryheid was to rest half way to our final destination. Nobody was able to get a good night's rest. Waking up every 30min to make sure we were save and the vehicle was save. The people were friendly and the food excellent.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Good day
Thank you for your reply.
Yes, we had a farm attack as it happens in S.A. almost daily now. We also assured you that every precaution was made for security for our guests. The break-ins were completely out of our hands, but the safety of our clients is our first priority.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Tracey N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tracey N

Not enjoyable.

The cabin was very old and run down. There was a dead bush baby in the kitchen. The shower did not work. No coffee for overnight guests. The restaurant was not open. We booked especially as we wanted a place with a restaurant on the premises as we were travelling and were tired. But we had to drive around in the dark in a strange town looking for food to eat as there was not enough staff to cook. Was a terrible experience.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Our apologies for your bad experience with us. Please rest assured, we have upgraded all our services.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Suria V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria V

Peaceful and quiet.

Came home very relaxed; would love to go again.

Gill C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill C

Perfect service.

Everything grea,t bathroom could do with an upgrade. No shower facility. Surprised that we could not drive ourselves to see game but very friendly and food exceptional.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Thanks so much for the feedback. Showers in different units available. Due to poaching we can't allow private roaming on the farm but game drives is very popular and since it is a guided tour we ensure the guests get their money worth. Privilege to have hosted you and all the best on your own Lodge!!! Xx

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Verskriklik bederf.

Die mense gaan uit hulle pad om jou verblyf so ontspanne moontlik te maak. My seun is gestrem, die outing was vir hom, die omgewing is vir hom aangepas sodat daar geen ongerief was nie. Die wildbesigtiging was die hoogtepunt, enige tyd 'n verrassing.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Dankie Johan, dit was vir ons 'n riem onder die hart dat julle ons gekies het om u seun se verjaarsdag saam met ons te spandeer. Ons is baie bly u het die wildsrit so baie geniet. Groetnis en wedersiens. Mpofini Span

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Eveline C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline C

B&B was goed.

Self catering het meer intens skoonmaak nodig. Gasvryheid is 100%.

Nthabiseng K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng K

Impeccable customer service!

It was so great to feel home away from home. Anita who is running the lodge gives a personal touch to the whole experience through constant communication on arrival time to sending a Whatsapp pin to ensure we didn't get lost. She even went to the lengths of googling a gluten free muffin recipe and making it for me during my stay. The place has very beautiful scenery and great value for money. Amy, the bar lady, kept us entertained with very unforgettable conversations. We will definitely be visiting again soon!

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Thanks Nthabiseng you guys were the best guests and became friends. We can't wait for the next visit. Going to be so much fun. Xx

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Pieter C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Goeie wegbreek en herlaai plek.

Lekker stil en in die natuur. Rus vir die siel.

Andrie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie V

Dit was net lekker en rustig - gevoel of ek die mense al jare ken!

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons gemaklik gehou en definitief waarde vir geld. Onthou net om voor die tyd die restaurant te laat weet as jy daar wil eet.

Cathrina B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrina B

Baie lekker.

Enigste probleem is die stuk grondpad wat ons moes ry tot by hek. Grondpad baie swak en moet meer gereeld geskraap word.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Hi
Dankie vir die terugvoer. Stormwater is soms maar buite 'n mens se beheer. Die pad word herbou. Dit sal makliker wees vir motorfietse na die herbou proses.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Gordon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gordon D

Baie teleurstellend en onbeskof.

So baie uitgesien na die plekkie, maar was baie teleurgesteld met die vuil kamers en beddegoed. Mens voel ook nie baie welkom nie en kry die idee dat die plek afgeskeep word en sy deure gaan nie lank oopbly nie.

Mpofini Game Lodge and Restaurant se terugvoer

Thank you for your review. However, we strongly refer to the other reviews that rated 4.5 stars. We always treat all our guest with kindness.

Mpofini Game Lodge and Restaurant
Phiwokuhle M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phiwokuhle M

What a great place to be.

It has a great view and their rooms are comfortable and clean.

Frik B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Pragtige wildsplaas.

Kliëntediens was uitstekend. Uitsig vanuit die kroeg en kamer baie mooi. Sal weer by hulle bespreek.

Cillie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cillie P

Staff was friendly.

The staff was very friendly and assistance in all our needs.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang