Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpofu Lodge

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Aatish R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Your home away from home. A very homely and tranquil lodge with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Uitstekende ligging maar kort 'n opknap. Mpofu Lodge is baie goed geleë met 'n goeie uitleg, maar het sy beter dae al gesien. Pretty is baie behulpsaam en doen moeite, maar die lodge het 'n "refresh" nodig en die fotos is nie 'n akkurate weerspieëling van die kondisie nie. Ons het dit nietemin baie geniet en sal dit aanbeveel aan groepe wat die omgewing besoek, maar nie 'n superhoë verwagting in terme van netheid / nuutheid het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mags Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Champagne Valley, Drakensberg, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95bba995ee404eb85f5e3dd28a8b19efe416aa47417e642132fb35f41c87eefa5e1a00f8f693de4711e6d92e249a1bd51db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R600 Champagne Valley 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.035509716025 29.43633644972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang