Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mpopomeni - Hummingbird Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carrissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Mpopomeni - Hummingbird Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elandi H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandi H

I must see!

We had an absolutely enchanting weekend at Mpopomeni. The surroundings were simply breathtaking, with stunning mountain views and the soothing sound of nearby streams. It was the perfect escape for relaxation and rejuvenation. The accommodation was immaculate and fully equipped for a self-catering stay. Everything we needed was provided, making our experience effortless and enjoyable. We were particularly impressed by the romantic atmosphere. It was the ideal setting for a couple's getaway. We can't wait to return!

Surina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B

Wonderlike vakansie! Ons beplan alreeds ons terugkeer vir nog meer.

Pragtige lodge, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie privaat, geen rumoerige bure aangesien jy die hele lodge vir jouself het. Wonderlike ligging, weg gesteek in die bos, weg van die stad se geraas. Die staproetes is goed gemerk en baie gemaklik vir beginners. Baie veilig, kon sonder bekommernis alleen gaan stap en die plaas verken. Watervalle is asemrowend, definitief die moete werd om hul ten minste een keer te besoek. Die perfekte gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en onmiddelik tuis laat voel. As jy 'n diere liefhebber is, gaan die honde kinders sommer dadelik in jou hart kruip. Hul het ons almal om die beurt "toergids" gespeel en ons vergesel op ons uitstappies. Die perfekte plek om net weer jou batterye te herlaai.

Fandre N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fandre N

Solitude.

Presies wat nodig was vir 'n goeie rus naweek. Daar is genoeg om te doen as jy dit verkies. Ons was daar om te rus. Het wel gestap en die wonderlike uitsigte bewonder. Voel kyk het ons baie geniet net van die stoep af. Dit was ongelooflik hoeveel spesies.

Mpopomeni - Hummingbird Lodge se terugvoer

Baie dankie, Fandre, vir die mooi resensie! Dit was lekker om julle hier te hê, ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n lekker rus naweek vir julle. Hoop om julle gou weer in die toekoms te ontvang!

Mpopomeni - Hummingbird Lodge
Marique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique S

Heerlik gerus! Wat 'n plesier!

Ons het heerlik gebly en ontspan. Wat 'n puik plekkie sommer om die draai van PTA!

Mpopomeni - Hummingbird Lodge se terugvoer

Dankie Marique! Dit was lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het lekker ontspan en ons kon ons stukkie paradys met julle deel. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang!

Mpopomeni - Hummingbird Lodge
Paul B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Well worth it.

Beautiful accommodation, nice views and surrounding nature. Will try our best to visit again.

Robert P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert P

Lekker plek om weg te kom van die daaglikse gejaag en selfone!

Ons het lekker gebly en dit is baie rustig op die plaas. Hier is ook 'n groot verskeidenheid voëls te sien met meer as een area waar jy rustig kan wees met die natuur om jou.

Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Plaas, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA843faf6c867cc6d2b1b908c575350485765a585214dcc6f5cc15a6f14840ef445a5e9e72c32bcf352d6ae67a73fd0ff5ba2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 Hartebeesplaat Farm Doornkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499201731034 29.323640720845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang