Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Willie J V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie swak.
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer
Meneer, baie van ons Desember kliente bespreek weer vir volgende jaar sodra hul vakansie verby is. Die polisie stasie is 100 m van ons af. Die strand is 300 m van ons af. Daar is waaiers beskikbaar. Ons bied goeie waarde vir geld met netjiese skoon geriewe. Na ure, word die voordeur gesluit.
Catherine S - Nov 2022
Algehele gradering
Met ons aankoms was ons deur personeel verwelkom.
Lees meerIrma V - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasantly surprised. We felt welcome and had everything we needed.
Cathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic. Very nice place. Will definitely book again.
Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Elmien K - Aug 2020
Algehele gradering
Clean and very welcoming reception.
Liana N - Mrt 2020
Algehele gradering
Worst ever!
Pietman S - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerhard D - Aug 2019
Algehele gradering
Personeel vriendelik en matras gemaklik.
Lees meerMr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit is stewige nuwe bunk beddens vir volwasse persone en beddegoed wat moeilik teen R200 op ander plek in Jeffreys gevind sal word.
Ekstra komberse is beskikbaar vir alle gaste. Backpackers kan nie met 'n gastehuis vergelyk word. Gemiddeld bedrag /persoon is R800
Dalk 'n ander keuse van kamer sou u verwagting beter gepas het.
Groete
Annette
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Jakkie D - Mei 2018
Algehele gradering
Dit het soos my tuiste gevoel.
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Jakkie, bly julle het die tydjie in Jeffreysbaai by ons geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Annette
Alta L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek om te kuier!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang