Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is in Jeffreysbaai wat ook as J-Bay bekendstaan. Hierdie pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is omtrent 'n uur se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) af. Dit is 'n bekende branderplankrybestemming met 'n hele rits besienswaardighede, ongerepte skulpiestrande en die beste branderplankrygolwe in Suid-Afrika.

Die hoofhuis het slaapplek vir 22 gaste in 2 dubbelkamers, 2 slaapsale met slaapplek vir onderskeidelik 8 en 6 gaste, en 1 kamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n volledige gemeenskaplike kombuis, sitkamer, 'n eetkamer, braaigeriewe en gedeelde badkamergeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is gratis, onbeperkte WiFi.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is net 'n entjie vanaf die hoofstrand, restaurante, kuierplekke en die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mr Pell's House Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTA4MmVhLWE2ZDgtNGI1My04ODcyLWY5OWQ1ODY1Y2U4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 24 St Francis Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054576555594 24.919465597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang