MR50 Accommodation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
MR50 Accommodation is 'n ruim huis in die boonste deel van Houtbaai, net 19 km vanaf Kaapstad. Die huis front noord en bied 'n ongelooflike uitsig op die berge. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, sakeverblyf of 'n wegbreek buite die middestad.
Verblyf word in 4 pragtige selfsorg-eenhede gebied en elkeen het 'n en suite-badkamers, privaat ingang, gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, sitarea, eetarea en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n ingeboude buitebraai-area, 2 vuurputte en 'n groot tuin. Gratis en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Shanna Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Rhodes-rylaan 50, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang