Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrakes Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mrakes Guest House is in Odendaalsrus. Die gastehuis is ideaal geleë vir besoekers en toeriste op reis deur die Lejweleputswa-streek van die Vrystaat.

Daar is 'n verskeidenhie eenhede, elk met gemaklike beddens en en suite-badkamers. TV's met DStv en yskassies is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt word in die sonnige eetarea bedien en ander maaltye is beskikbaar op versoek. Gaste kan gerus die braaigeriewe benut of ons beroemde afval op die proef stel. Die eetarea kan ook gebruik word vir klein konferensies, met sitplek vir 30 afgevaardigdes. Mrakes Gastehuis is die ideale venue vir kleiner funksies en feesvieringe en is in hoë aanvraag.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.3
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Emisang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Vyver-straat 101, Odendaalsrus, 9460, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce6d51785dfb708945617e7449fd7d7c393531e40fb927a5d660efeebfbbfe6964408b6ba4e52fd4ae845c444d532b9fba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 3 101 Van der Vyver Odendaalsrus 9460 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.87818 26.685879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang