Môregroet
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 6, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Môregroet is 'n selfsorgwoonstel in Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, wat vir sy natuurskoon en die Oog van Kuruman bekend is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi. Die woonstel gebruik sonkrag.
Gaste kan die braai-area voor die woonstel benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ranonkelstraat 6, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Môregroet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 6, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang