Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môreson House @ Lemontenara

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Môreson House @ Lemontenara is 'n lieflike selfsorghuis wat in Lemontenara Accommodation op Môresonplaas geleë is. Dit is net 4 km vanaf Joubertina en skuil in die skilderagtige Langkloof-streek. Dit is halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) langs die skilderagtige Roete 62 geleë.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit strek na 'n eetarea en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area. Die huis lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig

Hierdie rustige area is net 1,2 km vanaf die hoofpad geleë en word met 'n grondpad bereik. Die pragtige Kougaberge lê in die noorde en die Tsitsikammaberge lê in die suide. Gaste het toegenag tot 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook staproetes en visvangplekke wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Môreson House @ Lemontenara het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môresonplaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9cbdd20c98069f4a61e96676eacd2666ca43d5e41db6f5cac055c0cb262f9ec6b0d88558917462dcaba8cca35f016d4131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818870782737 23.895687460899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang