Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môrester Selfsorg Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld en doodstil deur die nag. Baie skoon en netjies. Anna is super vriendelik en ons het ons oornag geniet. Vir mense met meer in hul groep kan dit juweel van 'n dorpie baie bring, en Anna het slaapplek vir groter groepe ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Baie dankie vir julle vriendelike woorde! Dit is gewis baie lekker as bv 'n gesin hier kom oorslaap, dan kry die ou Karoo huisie sommer lewe!

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam verras en oorweldig met suiwer Karoo gasvryheid. Ons het heerlik gebly, maar dit was jammer dat dit vir net die een nag se oorslaap daar was. So graag nog 'n dag of twee spandeer het by ons lieflike blyplek en die besondere dorpie van Vosberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Ons gaan nerens heen nie, julle is baie welkom om weer vir ons almal te kom kuier!

Erina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos altyd, was hierdie juweel 'n wonderlike rusplek vir ons voete! Ai mensig, beter kan jy nie vra! Rustig, skoon, besonder goed toegerus en net reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Ons is bevoorreg om Morester met ander mense te kan deel. Mag dit altyd 'n groot seen vir julle wees. Ons doen dit met liefde.

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfek! Baie goed toegeruste eenheid. Veilig. Pragtige dorpie. Sal definitief weer hier kom bly. Was ideaal vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Dit was nou sommer heerlik om julle gesin te ontvang! Dankie vir julle waardering.

Lydia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n juweel in uitgestrektheid van die Noord-Kaap. Môrester is heerlike verblyf! Alles wat 'n mens benodig, netjies, stil - 'n goeie ondervinding, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste gastehuis in Vosburg. Baie vriendelike ontvangs van Anna en Ig. Môrester het absoluut alles wat jy mag benodig tot jou beskikking. Sal beslis weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die hoogtepunt van ons blommetoer, met die minste blomme, maar A+ mense. Morester is nie 'n besoek nie, dit is 'n ervaring! My broer, suster en ek self het gevoel ons het in die hele dorpie familie agtergelaat. Mense met oop harte! Ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect accommodation at a very reasonable price. Lovely accommodation in a clean and neat home with all one needed and more, amongst a beautiful Karoo garden with birds. Most comfortable beds with hot blankets, lovely warm shower. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. 'n Pragtige ingerigte huis, pynlik skoon en netjies met 'n vriendelike, innemende gasvrou. Anna het ons so welkom laat voel en het fantastiese bobotie met geelrys en soetpampoen vir ons vir aandete gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Môrester Selfsorg Gastehuis
Anton en Gerda, dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon gehad het. Ons bied graag 'n mooi huisie aan ons gaste wat 'n goeie bydrae sal maak tot julle lekker vakansie of kuiertyd by kinders en familie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 77 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang