Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môrester Selfsorg Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Môrester is 'n juweel van 'n plek in die pragtige Vosburg, die Kwêla Dorp van die Jaar vir Noord-Kaap 2024.

Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het ook lugversorging en die ander 2 slaapkamers het waaiers.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit sonkrag in.

Daar is ook braaigeriewe, 'n eetarea en 'n sitarea. Buite is daar 'n pragtige tuin en 'n groot, goed beligte parkeerarea.

Môrester is stapafstand vanaf een van die land se mooiste kerke, die Kontrei Museum, koffiewinkels en die Vosburg Botaniese Veldtuin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erina B
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd, was hierdie juweel 'n wonderlike rusplek vir ons voete! Ai mensig, beter kan jy nie vra! Rustig, skoon, besonder goed toegerus en net reg!
Nov 2024
Gerhard D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Baie goed toegeruste eenheid. Veilig. Pragtige dorpie. Sal definitief weer hier kom bly. Was ideaal vir ons gesin.
Sep 2024
Lydia N
Saam met lewensmaat
5.0
'n juweel in uitgestrektheid van die Noord-Kaap. Môrester is heerlike verblyf! Alles wat 'n mens benodig, netjies, stil - 'n goeie ondervinding, baie ...
Sien meer
Sep 2024
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in Vosburg. Baie vriendelike ontvangs van Anna en Ig. Môrester het absoluut alles wat jy mag benodig tot jou beskikking. Sal beslis we...
Sien meer
Sep 2024
Thea D
5.0
Die hoogtepunt van ons blommetoer, met die minste blomme, maar A+ mense. Morester is nie 'n besoek nie, dit is 'n ervaring! My broer, suster en ek sel...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 75 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang