Môrester Selfsorg Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Môrester is ‘n mooi gerestoureerde 1896 Karoo huisie en bied slaapplek aan tot 6 persone.
Die hoofslaapkamer (lugversorger) het 'n koningingrootte-bed; slaapkamer twee 'n dubbelbed en slaapkamer drie het ‘n driekwart- en een enkelbed. Die ruim badkamer het 'n groot instap-stort, dubbel wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is goed toegerus: yskas, mikrogolfoond, ketel, gasstofie, eetgerei, breekware, filterkoffie-ketel ens. Beskuit, melk, suiker, tee, koffie (moerkoffie ook!).
Verder in die huis: ‘n mooi eetkamer, sitkamer (volpakket DSTV, lugversorger), sonkrag, gratis WiFi, waaiers.
Buite: ‘n lekker beskutte kuierstoep met ingeboude braai, gratis hout, mooi vetplanttuin en 'n ruim, goed verligte parkeerarea. ‘n Tweede hek maak dit baie gerieflik om reguit vorentoe uit te ry sou jy ‘n waentjie sleep.
Net naby: Vosburg Botaniese Veldtuin, Kontrei Museum, baie mooi NGK kerkgebou, koffiewinkels en die nuwe Hoekwinkel.
Môrester is regtig ‘n juweel in die pragtige Vosburg, vanjaar Kwêla Dorp van die Jaar Noord-Kaap Wenner.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vosburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 152, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang