Mrs B's House
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep met buitemeubels. WiFi is beskikbaar. Gaste toegang tot 'n omsetter vir kragonderbrekings, rugsteunwatertenks en veilige parkeerplek op die perseel. South Port Anerley-strand is ongeveer 550 m ver en die Southport-getypoel is net 350 m van die verblyf af. Mrs B's Flatlet is ook naby plaaslike winkels en restaurante.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ekelbeddens en 'n kindermatras, terwyl die derde kamer 'n koningingrootte-bed het. Die badkamers het 'n bad, stort, óf net stort. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 2
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gray-weg 2, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang