Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mrs Catherines Self-Catering Apartment is in Heather Park in George geleë en bied verblyf vir 'n gesin van 4 of 'n groep vriende. Dit is naby 'n winkelsentrum met 'n rits winkels. Daar is 'n Spar, OTMe , 'n Postnet, apteek, haarsalon en restaurante. Die eenheid is net 2.3 km vanaf Outeniqua Park rugby stadion en George golf club. Fancourt is 2.4 km ver en Kingswood Gholfklub is 3.6 km ver. Mediclinic Hospitaal is 5 min se ry weg. Die lughawe en pragtige strande is 'n klipgooi weg.

Die gimnasium Planet Fitness en veilige openbare vervoer (GO George-busdiens) is baie naby aan die eenheid.

Die ruim woonstel met 1 slaapkamer is op 'n residensiële perseel geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en privaat tuin. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n groot instap stort, toilet en 'n wasbak.

Die pragtige kombuis is volledig met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea met 'n tafel met sitplek vir 4 gaste. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste is privaat met hul eie braaigeriewe om te gebruik.

Daar is ruim veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors met n sleepwa op die perseel beskikbaar. Die woonstel is ook toegerus met 'n kluis en alarmstelsel. Die woonstel het n gasgeiser, 'n ekstra eenplaatgasstofie en maak van sonkrag gebruik, die eiendom word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mrs Catherines Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3896a53e5dec3c7370e412761ee5c1d5fc646ba67f70760d930d471aadc239f2028ad064933d597cb4a4e5f347dfec84431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang