Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 238 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mrs Catherines Self-Catering Apartment is in Heather Park, George geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van 'n winkelsentrum met talle winkels. Daar is 'n Spar, OTM'e, 'n Postnet, 'n apteek, 'n haarkapper, restaurante en meer. Die eenheid is net 2,3 km vanaf Outeniquapark-rugbystadion en ons is 3 km vanaf 3 gholfbane; Fancourt, Kingswood en George Gholfklub. Mediclinic Hospitaal is 5 minute se ry weg. Die lughawe en pragtige strande is 'n hanetreetjie weg.

'n Gimnasium (Planet Fitness) en veilige openbare vervoer (GO George-busdiens) is baie naby.

Die ruim woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n privaat tuin. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n groot instapstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Die ruim sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV, en 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike, privaat braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry genoegsame veilige, onderdakparkeerplek op die perseel vir 2 voertuie met 'n sleepwa. Die woonstel is toegerus met 'n kluis en 'n alarmstelsel. Die woonstel het gasgeisers, en 'n ekstra 1-plaat gasstoof en gebruik sonkrag, so die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mrs Catherines Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3896a53e5dec3c7370e412761ee5c1d5fc646ba67f70760d930d471aadc239f2028ad064933d597cb4a4e5f347dfec84431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang