Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M's Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tremaweg 12, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

M's Place is 'n gastesuite wat op die gasheer se perseel in Umhlanga geleë is. Die eiendom is gerieflik geleë binne 2 tot 5 km vanaf die strand, Umhlanga sakekern, Gateway Theatre of Shopping, en ander besienswaardighede om te besoek.

Dié gastesuite het 'n privaat ingang en bied gerieflike slaapplek vir 1 of 2 gaste. Die suite bestaan uit 'n oopplan-leefarea en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n toilet. Boonop bevat die eenheid 'n TV met volledige DStv-kanale, asook basiese verhit-en-eet-toebehore soos 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en basiese toebehore.

Gaste is welkom om van die gratis WiFi-toegang gebruik te maak, en daar is patio, braaigeriewe en 'n tuin wat benut kan word. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tremaweg 12, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink M's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tremaweg 12, Prestondale, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab08976f8a0573963a0736b5bd6dc59314b7dbd8daca762d48489cae46cb9753452050221b8f5038a607ab2e34a985f83ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Trema Road Prestondale 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714157 31.070206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang