Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mseni Beach Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 43 resensies vir Mseni Beach Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Caroline S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Droom vakansie, asemrowend mooi.

Dit was 'n ongelooflike droom vakansie, baie privaat en skoon. Die chalet is perfek ingerig met alles wat jy benodig om 'n bederf vakansie te geniet en dis heeltemal met bome en bos omring. Ons het heerlik geswem en gestap. Die diens vanaf die personeel was uitstekend. Sal definitief aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.

Lorna E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna E

Baie netjies naby die strand.

Mseni Lodge is op die strand. Dis rustig daar. Heerlike restaurant en vriendelike bestuur.

Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Very good.

Very good and pleasant lodge.

Lesley B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lesley B

Lovely hidden cabin in nature, but we found it much too expensive.

Lovely cabin hidden in nature. Staff are extremely friendly. Daily housekeeping is a bonus! Great access to the beach, although you need to face quite a climb up and down wooden stairs, but the walk is lovely! We found our stay way too expensive though for the total experience gained.

Willem N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie skoon, netjies en private houthuisies.

Mseni lodge se personeel is vriendelik, hulle restaurant het genoeg opsies om aan elkeen te voldoen en smaaklik. Die hout huisies is privaat en word afsondelik deer n bos omring. Private swemstrand met trappe af tot by die see. Pad wat na die lodge lei, kort dalk bietjie aandag. Baie modern. Het baie lekker gekuier, dankie.

Nelie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie R

Die hele setup van Mseni Lodge is gerieflik. Ook met die restaurant op die perseel is baie gemaklik.

Die staff is baie vriendelik en behulpsaam.

William Grant R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William Grant R

Very pleasant stay and helpful obliging staff.

The lodge is simple but for the remote location it is very pleasant.

Nadi C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadi C

Vriendelike personeel naby die see.

Fantastiese ontbyt! Personeel vriendelik en aangenaam. Baie netjies en ruim kamer!

Andrea S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea S

Good stay.

Breakfast was great. We would have liked more towels and clean linen if the stay is more than 2 days. The price per night is quite high compared to places close by that also doesn't have a view of the sea.

Gordon A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gordon A

Good

Mseni needs to put in scuba washing area and area to hang scuba kit at each room. They also need to look at getting fat bicycles for hire so people can ride to shop and beach and it gives alternative things to do.

Hannes H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes H

Rustige, luilekker verblyf.

Baie netjiese verblyf, vriendelike, behulpsame personeel, puik restaurant.

Adéle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle L

Mseni Lodge was ons hoogtepunt van Sodwana.

Ons ontvangs deur die ontvangsdames was baie vriendelik. Die eenheid modern, mooi skoon, groot bed. Die ontbyt was baie lekker en die restaurant het 'n goeie verskeidenheid op die spyskaart.

Ross W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross W

Absolutely superb place. Unreservedly recommended to anyone visiting this area.

Fabulous hotel in a uniquely gorgeous setting a short walk (steps, so not disabled accessible) through jungle to the top of a sand dune letting down about 200 m onto a pristine empty beach about 4 miles long. About 2 miles to the north around the point at the end of that beach is the main dive centre beach with several dive companies represented there and a small friendly café. If not wanting to walk there, you can self-drive or take hotel transport. There is a sister resort owned by the same individual as Mseni, being entirely diving-focused and full of people there explicitly for the diving, so for us the ideal combination approach was staying at chilled out Mseni and doing any diving you want to through Coral Divers. They offered very competent refresher training if you wanted it (we did), and slick well-guided diving on the reefs which are as reputed still in great condition without the hideous bleaching so sadly effecting much coral elsewhere due to water warming as part of climate change. All easily accessible with good long bottom times as not that deep about 9 - 12 metres, so easy and safe. If, like me, your age makes humping heavy dive cylinders around a challenge, assistance from boat-driver staff are readily available; ask for Geoffrey if you want to enjoy the same first class assistance that we did. Mseni has a lovely restaurant with a terrace looking out over the Indian Ocean, excellent food and drink served by charming engaged staff for him. Nothing was too much trouble. Managers Hannis and his wife Leonie were lovely and rapidly became friends who we look forward to seeing again next visit. Rooms are first class, impeccably cleaned daily, safes etc and all the usual you might wish for. Safety and security concerns always arise when planning a South African trip. We had no problems at all with this area when staying here. If you self drive to the dive-beach, the car park is run by a group of youngsters who will want to seek some cash payment for 'looking after' and washing your car; going rate at about R150 was a bit steep in the context of an otherwise very cost-effective trip. Probably easier to take transport from Coral Divers resort to the beach. The value for money for the rooms, food and drink was first rate. Many thanks for a lovely stay and great hospitality.

Eileen F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen F

Rustig.

Mooi, rustig en privaat.

Alina E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alina E

Tolle Lage

Insgesamt absolut empfehlenswert, wenn auch nicht ganz preiswert. Aber die Lage ist einmalig. Essen war insgesamt auch sehr lecker.

Alwyn L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn L

Mooi en lekker.

Mooi area en gerieflike skoon akkommodasie. Lekker geëet in restaurant. Vriendelike gasheer.

Justine V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine V

We had a wonderful 10 days at Mseni and will definitely be back.

Mseni was really great with friendly staff. The newly renovated units are amazing. It's by far the best place to stay in Sodwana.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike 10 dae by Mseni Lodge gehad en sal beslis terug wees.

Mseni was baie lekker met vriendelike personeel. Die nuut opgeknapte eenhede is wonderlik. Dit is verreweg die beste plek om in Sodwana te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thys D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D

Baie netjiese en skoon kamers en die kos en diens was fantasties.

Sal graag met my gesin weer soontoe gaan. Houthuise is uitstekend ingerig en baie skoon binne met als wat mens nodig het. Die restaurant het ook heerlike kos en vriendelike diens. Sou graag langer wou oorbly by Mseni.

De-wet D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De-wet D

Was mooi, netjies en skoon. Vriendelike diens.

Die oord is netjies en skoon met vriendelike diens en goeie kos.

Lindy B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B

Wonderful getaway top by seeing turtle hatchlings.

Great place to getaway to, very relaxing, owners very helpful nothing too much trouble. Loved my stay at Mseni lodge. An amazing place to stay if one wants to see turtles, and to do bird-watching, tours can be organised.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike wegbreek en het baba skilpadjies was 'n hoogtepunt.

Wonderlike plek vir 'n wegbreek, baie ontspannend, eienaars baie behulpsaam niks is te veel moeite nie. Was mal oor my tyd by Mseni Lodge. 'n Fantastiese plek om te bly as mens skilpaaie wil sien en voëlkyk, toere kan gereël word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hile D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hile D

Rustig.

Baie mooi, rustige plek met besonderse natuurskoonheid.

W. V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
W. V

Heerlijke plek!

Een heel rustige en mooie plek. Met een prachtig pad naar de zee. Het was genieten!

Coleen M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen M

Sea-view restaurant with the best cocktails!

Excellent, friendly service. Really comfy beds. Great restaurant with a beautiful sea view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Restaurant met 'n see-uitsig en die beste mengeldrankies!

Uitstekend, vriendelike diens. Baie gemaklike beddens. Goeie restaurant met 'n pragtige see-uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nathan N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan N

Amazing time.

Units need aircons. Unit very hot.

Dirk B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B

Nie die geld werd nie.

Honeymoon verblyf is nie honeymoon verblyf nie, betaal die verblyf vooraf, maar die plek kla as mens daar kom dan is is daar nog ekstra kostes wat jy moet betaal wat nie vir mens vooraf gesê is nie. Geen air-conditioning in die kamer nie en jy kan nie jou venster of deur oopmaak nie dan kom die blouaap in die huisie in.

Johannes J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes J

Beautiful location.

We were not advised of the 2 levies totalling R280.00 to be paid. This may have been in the small print but we didn't see it. I see we had to pay to enter the Park but still not sure why we had to pay again at the lodge. For a 1 night stop over this put the price up as compared to other lodges we were considering.

Susan H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Asemrowend mooi....

Sodwana en Mseni Lodge sien ons binnekort weer. Dit was nou rus vir ons siel. Beveel die plek beslis aan. Dankie ook vir julle by LekkeSlaap, jul lewer 'n puik diens, hou so aan.

Linique V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linique V

Gerieflik in die reservaat gelee.

Baie lekker gebly. Baie, baie lekker plek! Net groot genoeg vir twee mense. Mal daaroor dat dit daagliks skoongemaak word en daar is 'n sekuriteitswag wat rondloop, so mens voel veilig. Die pragtige swembad was heerlik as die strand te rof raak en die restaurant op die perseel maak dit net meer gerieflik!

Elzanne V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne V

Heerlik, net hopeloos te kort!

Baie lekker plekkie as jy wil ontspan naby die see. Dit het als wat jy nodig het. Die apies is bietjie lastig, maar dis tog deel van die ervaring. Ek dink net nie dis ideaal vir 'n besigheidsreis nie, omdat dit lank vat om tot by jou bestemming te kom as gevolg van toegangspunte en kronkelpaaie/grondpaadjies. Ek sal definitief weer soontoe gaan as dit net vir ontspannings-doeleindes is.

Robert W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Robert W

Mooi area, maar die huisies kort aandag.

Ek moet begin deur te sê dat Tracy baie behulpsaam en vriendelik was. Die verblyf was eenvoudig en die kombuis heeltemal te klein. Badkamers was bietjie grillerig. Ek is lief vir die natuur, maar a.g.v. onlangse misdaad het ons nie veilig genoeg gevoel om te kan stap en die woude of om die strande te geniet nie. Ons het een ete by die restaurant gaan eet. Ons het die vooraf-verpakte kos se etiket binne in die kos gekry. 'n Teleurstelling.

Larry L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Larry L

Lovely comfortable space, however needs maintenance and newer bathroom and kitchen fittings.

Very unwelcoming damp and musty smell when entering the chalet, especially bedrooms. This cleared up once windows were opened and rooms aired out. Whole window pane and frame fell out of main bedroom. I had to get assistance from reception to refit with nails and could not open throughout the stay. Overall, a very enjoyable stay and the family and friends enjoyed immensely.

Agnieszka T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Agnieszka T

Wonderful location, makes up for the rest!

This was our second stay in Mseni Lodge, and although the place has some gaps (especially in cleanliness area) this is the only place in the area with direct access to the beach, and the location is absolutely stunning. If you go for a walk on the beach, make sure you mark the clearly the dune where you go up. Restaurant is OK - good enough not to venture into town (outside the park area) if you don't feel like it. There is a well stocked shop and filling station within the park, just outside the second gate.

George J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George J

Mseni Lodge is goed geleë en waarde vir geld.

Een probleem is dat die eenheid se onderhoud swak is, veral wanneer jy die prys in ag neem. Daar kan regtig meer moeite gedoen word. Baie rustige en mooi omgewing. Die restaurant se etes was fantasties en goed geprys. Sal beslis weer daar besoek aflê.

Aggie G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aggie G

We had a fantastic holiday .

Mseni Lodge is situated in a beautiful and peaceful location. The beach is absolutely stunning. The staff were all very helpful and friendly. We will definitely be back .It is close and convenient to Sodwana Bay with all its activities it has to offer, like swimming, snorkeling and diving.

Johann K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Baie lekker gebly en gekuier ens.

Sien die sterre hieronder.

Thinus D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus D

Rustige privaat chalet. Vriendelike blouapies wat elke dag kom inloer.

Die diens, verblyf en die restaurant was PUIK! Warren se kombuis gee uitstekende diens en ons sal definitief weer teruggaan. Groot dankie aan Tracy, Warren en hul span. PUIK verby! Verder is hul strand baie privaat en met ons geluk het ons 'n seeskilpad gekry wat haar eiers kom lê het. Mseni Lodge 10/10 !

Peet J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peet J

Skoon, netjies en goeie diens.

Dit was ongelooflik lekker om elke keer nadat ons by die strand was terug te kom na 'n skoon chalet toe - geen skottelgoed geen sand skoon handdoeke skoon chalet... Mseni is regtig 'n wonderlike plek met 'n fantastiese restaurant. Die kos was van die beste gehalte en reg gaargemaak. Daar is ook verskeie " cocktails " om van te kies en 'n volledige spyskaart. Die strand is relatief naby en baie stil lyk asof 'n mens op 'n eiland is. Die wooneenhede is ten volle toegerus en daar is baie warm water.

Dries V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries V

Over all a great stay!

Tracy and Warren you are great hosts! Next time I will surely do the scuba training!

Riaan R - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Baie lekker; sal weer teruggaan!

Dit was baie "nice", maar 'n bietjie outyds en 'n bietjie opknapwerk word benodig. Die tweeplaatstoof was geroes en nie regtig op standaard nie. Ek sal enige iemand aanraai om by die restaurant te gaan eet en drink. Dit bied nie net waarde vir geld nie, maar het ook 'n baie mooi uitsig oor die see.

Wilanie D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie D

Ideaal toegerus vir selfsorg!

Daar was 'n onmiddellike gevoel van vakansie en gemak met aankoms. Die skoonmaakdiens elke dag maak die "self-catering"-ervaring die moeite werd. Die restaurant het goeie diens, maar die pryse is bietjie hoog ... maar met die kwaliteit van disse was dit definitief elke sent werd. Die plek is naby die see; daar's 'n wandelpad wat die strand maklik toeganklik maak. Vat maar eie braaihout saam, want dis belaglik duur vir vier stukkies hout wat jou braai-ervaring net onnodig moeilik maak. Die braai-area was baie gerieflik.

Magriet L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L

Asemrowend mooi!

Dit is ongelooflik mooi, die diens was uitstekend, en ons sal dit beslis aanbeveel.

Henry W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry W

Ons het dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Dit wasw baie rustig en veilig. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

Eugene S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene S

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R2 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mseni Lodge B Camp, Sodwanabaai Nasionale Park, Sodwanabaai, Zululand, 3988, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NTZjOGM5LTU5YTYtNDM2OC05YzY3LTIzYmZlNWM2ZjVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 395 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Mseni Lodge B Camp Sodwana Bay National Park 3988 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.552244665452 32.67251058728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang