Mseni Beach Lodge
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mseni Lodge B Camp, Sodwanabaai Nasionale Park, Sodwanabaai, Zululand, 3988, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 585 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mseni Beach Lodge is binne die Isimangaliso Wetland Park, sowat 5 minute se ry vanaf Isimangaliso se hoofhek. Ons chalets is so ontwerp dat dit met die duinwoude en ongerepte natuur saamsmelt.
Verblyf is word aangebied met 'n keuse van selfsorg of B&B. Daar is 15 chalets en bied slaapplek vir 2 in die Forest View B&B chalet, slaapplek vir 4 in die Self-catering gesin-chalet met 'n uitsig van die woud, en slaapplek vir 10 in die Self-catering Guest House met 'n see-uitsig. Alle chalets word daagliks skoongemaak en linne, badhanddoeke en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas en 'n braai-area buite. Daar is ook 'n swembad en direkte toegang tot die strand. Mseni Lodge het 'n restaurant en kroeg wat oor die see uitkyk. WiFi is tydens kantoorure by ontvangs beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mseni Lodge B Camp, Sodwanabaai Nasionale Park, Sodwanabaai, Zululand, 3988, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mseni Beach Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mseni Lodge B Camp, Sodwanabaai Nasionale Park, Sodwanabaai, Zululand, 3988, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: