Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mt Bijoux

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

CLARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Mt Bijoux
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tobie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie K

Baie lekker ontspanne kuier gewees.

Clara is 'n uitstekende gasvrou en doen baie moeite om ons gelukkig te hou.

Mt Bijoux se terugvoer

Goeie more
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Hoop om jul weer te sien, al is dit net vir 'n kuiertjie.

Mt Bijoux
Danie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Netjies.

Skoon en veilig en baie vriendelik.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Mt Bijoux
Michellé F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michellé F

Beste verblyf wat al bespreek is.

Beslis van die beste gastehuise wat al besoek is. Besonders vriendelik, ligging is perfek, gasvrou stap die ekstra myl en die ontbyt met die see-uitsig is iets om te beleef.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om u gou weer te sien.

Mt Bijoux
Arina J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

Baie netjiese gastehuis wat aan al my vereistes voldoen het.

Die gasvrou het moeite gedoen om vooraf kontak te maak en aankoms te bevestig. Ten spyte van 'n lang vertraging a.g.v. van die weer, het sy aangepas en my vriendelik en professioneel ontvang. Ek beveel die gastehuis met graagte aan.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie, word opreg waardeer.
Hoop om u vinnig weer te sien.

Mt Bijoux
Marlene O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Vriendelik en professioneel.

Baie lekker gebly. Kamer is groot en stylvol.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.

Mt Bijoux
Rob Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob Y

Comfy, classic, attention to detail.

Would go back next time in town.

Mt Bijoux se terugvoer

Thank you for the lovely review.
Hope to see you again very soon.

Mt Bijoux
Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie aangenaam en rustig.

Die verblyf was baie aangenaam en netjies. Die personeel was baie professioneel en vriendelik.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, word opreg waardeer.
Hoop om u weer te sien in die toekoms.

Mt Bijoux
Thomas M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M

A pleasant stay. The place is easy to find and it is easy to navigate to malls and shops around.

They just have to have a look at their breakfast menu and up it a bit. The limit to 1 rooiboss tea bag is bad.

Mt Bijoux se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. Please do ask for future reference for anything that you would like more of.
We would always like our guests to feel at home.

Mt Bijoux
Tobie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie K

Baie lekker ervaring. Ligging en toeganklikheid is ideaal. Flinke en baie vriendelike diens van personeel.

Was verbaas dat die verlenging van een dag, wat reeds 'n dag of twee nadat die bespreking gedoen is nie teen dieselfde tarief gedoen is nie.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, waardeer dit.
Hoop om u weer te sien binnekort.

Mt Bijoux
Jurgens S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens S

Mooi uitsig.

Sien sterre.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir u mooi resensie.
Hoop om u weer te sien.

Mt Bijoux
Stephan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Lovely place.

Had a great stay, absolutely love the bathrooms and breakfast in the mornings.

Mt Bijoux se terugvoer

Good Morning
Thank you for the lovely review.
Hope to see you guys again in the near future.

Mt Bijoux
Trudie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Heerlik!

Ons verblyf was werklik 'n hoogtepunt. Alles was perfek en Clara 'n uitstekende gasvrou. Sal Mt Bijoux te alle tye aanbeveel.

Mt Bijoux se terugvoer

Goeie More
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om u spoedig weer terug te verwelkom hier by ons.

Mt Bijoux
Christa T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa T

Baie skoon, uitstekende gasvryheid en volg al die protokols vir Covid.

Vandat ons bespreek het tot ons daar aangekom het, was al die reelings baie goed. Ons is gebel om seker te maak ons sal die plekkie kry met die aanwysings wat vir ons gestuur is. Ontvangs was vriendelik. Covid-protokol is gevolg. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was baie lekker met 'n goeie verskeidenheid opsies. Sal enigiemand aanbeveel om daar te kom uitspan. Daar word vir al jou behoeftes voorsien. Rustig en nabygeleë aan die winkels en die see.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons hoop dat ons u binne kort weer kan terug verwelkom.

Mt Bijoux
Charyn M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charyn M

It was absolutely beautiful and really great service

I was unfortunately not able to use the bathroom as the water pipe broke. That is not Mt Bijoux fault but everything else was absolutely perfect!

Mt Bijoux se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, much appreciated.
We do apologise for the inconvenience the water pipe caused.
Hope to see you again in the near future.

Mt Bijoux
Gys D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gys D

Uitstekende ligging en diens.

Ek vertrou dat sekuriteit goed is maar parkering in die straat maak my ongemaklik.

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop en vertrou om u weer te sien in die nabye toekoms.
Ons parkering word gemonitor 24/7 en buurtwag. Ons is jammer om te hoor dat dit u ongemaklik laat voel het.

Mt Bijoux
Christien V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien V

Luuks, gasvry, vriendelik en gemaklik!

Mt Bijoux het ons met ope arms verwelkom en ons dadelik tuis laat voel! Die ontbyt is uit die boonste rakke en slaapfasiliteite is puik! Kamers word elke dag vir jou skoongemaak! Personeel is 24-uur beskikbaar. Ons sal definitief weer gebruik maak van Mt Bijoux! Dankie vir al julle moeite en liefde tydens ons verblyf!

Mt Bijoux se terugvoer

Ongelooflik baie dankie vir u resensie. Ons hoop en vertrou dat u sommer vining weer sal kom inloer!!

Mt Bijoux
Verna V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna V

Kamer baie netjies. Ontvangs vriendelik en gasvry.

Naby alles. Ontbyt was fantasties!

Mt Bijoux se terugvoer

Baie dankie vir u resensie en mooi woorde. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Mt Bijoux
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang