Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mt Bijoux

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tobie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie lekker ontspanne kuier gewees. Clara is 'n uitstekende gasvrou en doen baie moeite om ons gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Goeie more Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om jul weer te sien, al is dit net vir 'n kuiertjie.

Danie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies. Skoon en veilig en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die lieflike resensie. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Michellé F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beste verblyf wat al bespreek is. Beslis van die beste gastehuise wat al besoek is. Besonders vriendelik, ligging is perfek, gasvrou stap die ekstra myl en die ontbyt met die see-uitsig is iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om u gou weer te sien.

Arina J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Baie netjiese gastehuis wat aan al my vereistes voldoen het. Die gasvrou het moeite gedoen om vooraf kontak te maak en aankoms te bevestig. Ten spyte van 'n lang vertraging a.g.v. van die weer, het sy aangepas en my vriendelik en professioneel ontvang. Ek beveel die gastehuis met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die lieflike resensie, word opreg waardeer. Hoop om u vinnig weer te sien.

Marlene O
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Vriendelik en professioneel. Baie lekker gebly. Kamer is groot en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.

Rob Y
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2022

Comfy, classic, attention to detail. Would go back next time in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Thank you for the lovely review. Hope to see you again very soon.

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie aangenaam en rustig. Die verblyf was baie aangenaam en netjies. Die personeel was baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir die pragtige woorde, word opreg waardeer. Hoop om u weer te sien in die toekoms.

Thomas M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2022

A pleasant stay. The place is easy to find and it is easy to navigate to malls and shops around. They just have to have a look at their breakfast menu and up it a bit. The limit to 1 rooiboss tea bag is bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
CLARA
Mt Bijoux
Thank you so much for the lovely review. Please do ask for future reference for anything that you would like more of. We would always like our guests to feel at home.

Tobie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Baie lekker ervaring. Ligging en toeganklikheid is ideaal. Flinke en baie vriendelike diens van personeel. Was verbaas dat die verlenging van een dag, wat reeds 'n dag of twee nadat die bespreking gedoen is nie teen dieselfde tarief gedoen is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir u resensie, waardeer dit. Hoop om u weer te sien binnekort.

Jurgens S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2022

Mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
CLARA
Mt Bijoux
Baie dankie vir u mooi resensie. Hoop om u weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

CLARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdskR7ibDVMcF7ZFtah2TLavCVaMrLjHUEmXk9txthQEd6Ygks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802549 18.461863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang