Mt Bijoux
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
CLARA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tobie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne kuier gewees.
Mt Bijoux se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Hoop om jul weer te sien, al is dit net vir 'n kuiertjie.
Danie F - Des 2022
Algehele gradering
Netjies.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.
Michellé F - Des 2022
Algehele gradering
Beste verblyf wat al bespreek is.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop om u gou weer te sien.
Arina J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis wat aan al my vereistes voldoen het.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike resensie, word opreg waardeer.
Hoop om u vinnig weer te sien.
Marlene O - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.
Rob Y - Jul 2022
Algehele gradering
Comfy, classic, attention to detail.
Mt Bijoux se terugvoer
Thank you for the lovely review.
Hope to see you again very soon.
Jan V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, word opreg waardeer.
Hoop om u weer te sien in die toekoms.
Thomas M - Okt 2022
Algehele gradering
A pleasant stay. The place is easy to find and it is easy to navigate to malls and shops around.
Mt Bijoux se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. Please do ask for future reference for anything that you would like more of.
We would always like our guests to feel at home.
Tobie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker ervaring. Ligging en toeganklikheid is ideaal. Flinke en baie vriendelike diens van personeel.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, waardeer dit.
Hoop om u weer te sien binnekort.
Jurgens S - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir u mooi resensie.
Hoop om u weer te sien.
Stephan C - Des 2021
Algehele gradering
Lovely place.
Mt Bijoux se terugvoer
Good Morning
Thank you for the lovely review.
Hope to see you guys again in the near future.
Trudie D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Mt Bijoux se terugvoer
Goeie More
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om u spoedig weer terug te verwelkom hier by ons.
Christa T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon, uitstekende gasvryheid en volg al die protokols vir Covid.
Lees meerMt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons hoop dat ons u binne kort weer kan terug verwelkom.
Charyn M - Okt 2020
Algehele gradering
It was absolutely beautiful and really great service
Mt Bijoux se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, much appreciated.
We do apologise for the inconvenience the water pipe caused.
Hope to see you again in the near future.
Gys D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging en diens.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop en vertrou om u weer te sien in die nabye toekoms.
Ons parkering word gemonitor 24/7 en buurtwag. Ons is jammer om te hoor dat dit u ongemaklik laat voel het.
Christien V - Des 2019
Algehele gradering
Luuks, gasvry, vriendelik en gemaklik!
Mt Bijoux se terugvoer
Ongelooflik baie dankie vir u resensie. Ons hoop en vertrou dat u sommer vining weer sal kom inloer!!
Verna V - Nov 2019
Algehele gradering
Kamer baie netjies. Ontvangs vriendelik en gasvry.
Mt Bijoux se terugvoer
Baie dankie vir u resensie en mooi woorde. Hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang