Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mt Horeb Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, friendly, very homely. Thank you to Jessica and the ladies for making our stay so comfortable. Extremely friendly and the breakfast was like being at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dearest Michelle, Thank you so much for the heartwarming review. We appreciate every word. It was such a pleasure to have you, and we are so happy to hear that you enjoyed your stay with us so much. We look forward to welcoming you back in the future. Warm regards, Jessica

Shazelle H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflik lekker, warm en die diens is uit die boeke! Daar is nie een ding wat ons oor kon kla nie! Ons wou net die kat ook saam huis toe vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Liewe Shazelle, Baie dankie vir die wonderlike resensie en die tyd wat jy gevat het om hom te skryf. Ons is so bly julle het die tyd hier geniet en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms. Alles van die beste vir julle! Vriendelike groete Jessica

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. Our stay at Mt Horeb Manor was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dear Michael, thank you for your kind review and for taking the time to rate our property. We are so happy to hear that you have enjoyed your time here with us. We look forward to welcoming you back in the future. Warm regards, Jessica

Cobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemels in Clarens begin by Mt Horeb Manor. Dit is waar ons bly. 5 ster diens vanaf die bevestiging van die verblyf, die warm ontvangs by die motor, die neem na die kamer en dan die wonderlike uitsig en pragtige kamer. Lekker melk in die yskas maak koffie mos net anders. Wat 'n heerlike ontbyt in so 'n rustige eetvertrek en die vriendelike ontvangs by ontbyt. My vrou het dit so geniet, want dit was 'n bederf vir haar, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Liewe Cobus, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dat meneer die tyd gevat het om vir ons een te skryf. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het en dat dit so 'n groot bederf was vir julle. Ons hoop om julle sommer weer gou terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Willie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik. Dit was uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Willie. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Alles van die beste vir julle toekoms. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Jessica

Tommy S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Relaxing. Friendly staff made me feel at home as soon as I arrived. Very relaxed atmosphere with beautiful views from the dining area. Nice bed to sleep in and good shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dear Tommy, Thank you for the lovely review, we are so pleased to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back in the future. We wish you all the best. Kind Regards Jessica

Esti L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskoon en vriendelik. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Esti, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Quintin H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Sal Mt Horeb Manor beslis aanbeveel. Dit is die 2de keer dat ek hier bly. Kamer was skoon, netjies, rustige stil atmosfeer, pragtige uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Quintin. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou sommer gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Jessica

Anri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik. Amazing ligging en die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Beste Anri, Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons stel dit hoog op prys. Dit was wonderlik om sulke positiewe resensie te ontvang. Julle was ook fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te sien! Kom loer gerus in vir koffie wanneer julle weer 'n draai in Clarens maak. Beste wense, Jessica

Susan H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekke-verby. Your home away from home. Vriendelike & betrokke eienaars. Nie net ideale ligging naby alle besienswaardighede, maar pragtige uitsig oor Mt Horeb. Rustige & veilige ligging. Ontbyt pure bederf & WiFi 'n bonus! Kamer & gastehuis netjies, personeel vriendelik! Elke oomblik geniet. Dankie, Jessica & span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Susan, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het ons ontbyt geniet en dat alles anders vir julle so lekker was. Dit was 'n voorreg om sulke hartsmense soos julle te huisves vir die twee weke wat julle by ons gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons. Beste wense, Jessica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73d3dffb19a14093ec65af342bcf67bcbd1183bf5df1e5010b2f25ae49ef2d304ee7b70f847d039c0c7428250e3c0fb6e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Mt Horeb Manor 139 Roos Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.519764 28.418471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang