Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mt Horeb Manor

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste verblyf in Clarens. Vanaf aankoms tot vertrek was alles perfek. Als in ons kamer was ingerig vir absolute gemak, en ons het nog nooit so lekker geslaap nie! Ongelooflike mooi uitsig oor die berge vanaf die privaat balkon. Gasvrou is behulpsaam en vriendelik. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Monica, Baie dankie vir die mooi resensie en dat jy die tyd gevat het om een te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly dat jy julle verblyf geniet het by ons. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Nicola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker, ontspannende naweek by Mt Horeb. Ons het baie lekker gebly! Jessica het elke oggend vir ons 'n heerlike ontbyt voorberei. Die ligging is ideaal, stapafstand van die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Nicola, Baie dankie vir die resensie en dat mevrou die tyd gevat het om een te skryf vir ons. Ons is so bly dat julle die verblyf en ontbyt so baie geniet het. Ons hoop om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Maryna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lieflike verblyf, gasvryheid was spesiaal - sal dit aanbeveel en self weer kom! Verblyf was lieflik, pragtige uitsig, spesiale gasvryheid en rustige wegbreek - sal graag in die toekoms weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Hi Maryna, Baie dankie vir jou baie mooi verslag oor ons gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms. Seenwense, Sonia

Pauli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gerus en ontspan. Baie lekker gebly en die diens is uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, friendly, very homely. Thank you to Jessica and the ladies for making our stay so comfortable. Extremely friendly and the breakfast was like being at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dearest Michelle, Thank you so much for the heartwarming review. We appreciate every word. It was such a pleasure to have you, and we are so happy to hear that you enjoyed your stay with us so much. We look forward to welcoming you back in the future. Warm regards, Jessica

Shazelle H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflik lekker, warm en die diens is uit die boeke! Daar is nie een ding wat ons oor kon kla nie! Ons wou net die kat ook saam huis toe vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Liewe Shazelle, Baie dankie vir die wonderlike resensie en die tyd wat jy gevat het om hom te skryf. Ons is so bly julle het die tyd hier geniet en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms. Alles van die beste vir julle! Vriendelike groete Jessica

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. Our stay at Mt Horeb Manor was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Dear Michael, thank you for your kind review and for taking the time to rate our property. We are so happy to hear that you have enjoyed your time here with us. We look forward to welcoming you back in the future. Warm regards, Jessica

Cobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemels in Clarens begin by Mt Horeb Manor. Dit is waar ons bly. 5 ster diens vanaf die bevestiging van die verblyf, die warm ontvangs by die motor, die neem na die kamer en dan die wonderlike uitsig en pragtige kamer. Lekker melk in die yskas maak koffie mos net anders. Wat 'n heerlike ontbyt in so 'n rustige eetvertrek en die vriendelike ontvangs by ontbyt. My vrou het dit so geniet, want dit was 'n bederf vir haar, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Liewe Cobus, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dat meneer die tyd gevat het om vir ons een te skryf. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het en dat dit so 'n groot bederf was vir julle. Ons hoop om julle sommer weer gou terug te verwelkom. Vriendelike groete Jessica

Willie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ongelooflik. Dit was uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Mt Horeb Manor
Geagte Willie. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Alles van die beste vir julle toekoms. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Jessica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73d3dffb19a14093ec65af342bcf67bcbd1183bf5df1e5010b2f25ae49ef2d304ee7b70f847d039c0c7428250e3c0fb6e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Mt Horeb Manor 139 Roos Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.519764 28.418471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang