Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mt Horeb Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Mt Horeb Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Clean, friendly, very homely.

Thank you to Jessica and the ladies for making our stay so comfortable. Extremely friendly and the breakfast was like being at home.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dearest Michelle,
Thank you so much for the heartwarming review. We appreciate every word. It was such a pleasure to have you, and we are so happy to hear that you enjoyed your stay with us so much. We look forward to welcoming you back in the future.
Warm regards,
Jessica

Mt Horeb Manor
Shazelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shazelle H

Ongelooflik lekker, warm en die diens is uit die boeke!

Daar is nie een ding wat ons oor kon kla nie! Ons wou net die kat ook saam huis toe vat.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Shazelle,
Baie dankie vir die wonderlike resensie en die tyd wat jy gevat het om hom te skryf. Ons is so bly julle het die tyd hier geniet en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms. Alles van die beste vir julle!
Vriendelike groete
Jessica

Mt Horeb Manor
Michael S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Great.

Our stay at Mt Horeb Manor was great.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Michael, thank you for your kind review and for taking the time to rate our property. We are so happy to hear that you have enjoyed your time here with us. We look forward to welcoming you back in the future.
Warm regards,
Jessica

Mt Horeb Manor
Cobus D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D

Hemels in Clarens begin by Mt Horeb Manor. Dit is waar ons bly.

5 ster diens vanaf die bevestiging van die verblyf, die warm ontvangs by die motor, die neem na die kamer en dan die wonderlike uitsig en pragtige kamer. Lekker melk in die yskas maak koffie mos net anders. Wat 'n heerlike ontbyt in so 'n rustige eetvertrek en die vriendelike ontvangs by ontbyt. My vrou het dit so geniet, want dit was 'n bederf vir haar, dankie.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Cobus, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dat meneer die tyd gevat het om vir ons een te skryf. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het en dat dit so 'n groot bederf was vir julle. Ons hoop om julle sommer weer gou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Jessica

Mt Horeb Manor
Willie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Ongelooflik.

Dit was uitstekende diens.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Geagte Willie. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Alles van die beste vir julle toekoms. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Jessica

Mt Horeb Manor
Tommy S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy S

Relaxing.

Friendly staff made me feel at home as soon as I arrived. Very relaxed atmosphere with beautiful views from the dining area. Nice bed to sleep in and good shower.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Tommy,
Thank you for the lovely review, we are so pleased to hear that you enjoyed your stay.
We look forward to welcoming you back in the future.
We wish you all the best.
Kind Regards
Jessica

Mt Horeb Manor
Esti L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti L

Beeldskoon en vriendelik.

Besonders lekker gebly.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Geagte Esti,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Jessica

Mt Horeb Manor
Quintin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin H

Sal Mt Horeb Manor beslis aanbeveel.

Dit is die 2de keer dat ek hier bly. Kamer was skoon, netjies, rustige stil atmosfeer, pragtige uitsig op die berge.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Geagte Quintin. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou sommer gou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Jessica

Mt Horeb Manor
Anri P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri P

Onvergeetlik.

Amazing ligging en die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Anri,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons stel dit hoog op prys. Dit was wonderlik om sulke positiewe resensie te ontvang. Julle was ook fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te sien! Kom loer gerus in vir koffie wanneer julle weer 'n draai in Clarens maak. Beste wense, Jessica

Mt Horeb Manor
Susan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Lekke-verby. Your home away from home.

Vriendelike & betrokke eienaars. Nie net ideale ligging naby alle besienswaardighede, maar pragtige uitsig oor Mt Horeb. Rustige & veilige ligging. Ontbyt pure bederf & WiFi 'n bonus! Kamer & gastehuis netjies, personeel vriendelik! Elke oomblik geniet. Dankie, Jessica & span.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Geagte Susan, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het ons ontbyt geniet en dat alles anders vir julle so lekker was. Dit was 'n voorreg om sulke hartsmense soos julle te huisves vir die twee weke wat julle by ons gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons.
Beste wense,
Jessica

Mt Horeb Manor
Antonette R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette R

Ons het tuis gevoel met die wonderlikste gasvrou wat aan alles gedink het.

Werklik 'n belewenis!

Tosca L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tosca L

Absolutely amazing!

The stay was so relaxing. The hosts were so friendly and assisted us in everything.

Gwen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B

Lovely.

We had a beautiful overnight stay. Wish we had booked for longer. Our hosts were attentive and professional. We had a lovely stay and a splendid breakfast.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Gwen, it's so nice to see your name on the list of reviews! I also wish you could've stayed longer - you were such an awesome group!
Thank you for taking the time to give us such a superb review, we sincerely appreciate it.
Did you see your photos on our Facebook page? I tried to tag you but we have to become friends on Facebook first.
Please keep in touch.
Warmest regards,
Sonia

Mt Horeb Manor
Jacques V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Was heel lekker.

Verblyf en ontbyt was baie lekker gewees. Was skoon gewees en almal was baie vriendelik. Die wittebroodsuite het baie mooi uitsigte en al die geriewe wat 'n mens sou nodig hê.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Geagte Jacques.
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons stel dit hoog op prys. Julle was ook fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te sien! Mag julle 'n besonder geseende jaar verder ervaar. Beste wense, Jessica

Mt Horeb Manor
Johanna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Ons het baie lekker gekuier!

Ons het lekker gebly. Ontvangs was opreg, vriendlik en hartelik. Sy was behulpsaam om vir ons aandete by 'n restaurant te bespreek. Die kamers is groot, mooi skoon en pragtig ingerig. Die badkamer is netjies en ruim. Die balkon was net reg vir die mooiste uitsig en oggendkoffie. Ontbyt was heerlik. Sy was baie behulpsaam om my siek kind te help, ook met advies waar en hoe ons hulp kon soek. Baie dankie vir 'n pragtige oomblik in ons lewe!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Hi Hanlie, baie dankie vir jou goeie punte toekenning en mooi resensie - ons waardeer dit opreg! Ek vra om verskoning dat julle bietjie lank moes wag vir ontbyt en ek neem kennis dat ons ekstra personeel moet werf vir die besige tye wanneer ons so vol is. Dankie dat julle Mt Horeb Gastehuis gekies het om by te bly en ons hoop om julle weer te sien as julle Suid-Afrika toe kom. Vriendelike groete, Sonia.

Mt Horeb Manor
Anna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Waarde vir jou geld.

Het heerlik by Mt Horeb Manor gebly. Die plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons is vriendelik verwelkom en hul ontbyt was regtig lekker. Ek beveel enige iemand aan om daarheen te gaan, die diens is puik!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Anna, baie dankie vir jou mooi verslag oor julle ervaring van ons gastehuis en die goeie gradering. Ons heg baie waarde daaraan dat jy soveel moeite daarmee gedoen het.
Dit was vir ons ook besonder spesiaal om julle te leer ken, en só baie dankie vir die foto's van Little Switzerland!
Hoop ons het gou weer die voorreg om julle hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Tinus & Sonia

Mt Horeb Manor
Charline P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charline P

Wonderlike ondervinding!

Mooi, skoon plekkie wat jou baie tuis laat voel!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Charline, ons waardeer jou goeie gradering en terugvoer van jou ervaring by Mt Horeb Manor gastehuis. Baie dankie dat jy soveel moeite gedoen het - dit beteken baie vir ons!
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Tinus & Sonia

Mt Horeb Manor
Chantel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Absolute bliss.

Ons was vriendelik gegroet deur die gasvrou. Absolute wonderlike ondervinding van die kamer. Die borrelbad was 'n lafenis nadat ons bergfiets gery het. Die ontbyt was ook heerlik.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Hi Chantel, ons het Mt Horeb Manor gastehuis verlede jaar gekoop en Augustus oorgeneem. Wil net baie dankie sê dat jy die moeite gedoen het om 'n verslaggie te skryf en 'n gradering te doen - ons waardeer dit opreg - elke goeie gradering maak 'n verskil! Hoop dat ons die voorreg sal hê om jou weer hier te ontvang in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Tinus & Sonia.

Mt Horeb Manor
Martie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Awesome.

Wonderlike ervaring gewees.

Mari-lize M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lize M

Veilig, skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n veilige plek. Mooi skoon en netjies. Heerlik naby om sommer te stap na al die winkels en eetplekke. Ontbyt was heerlik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Heerlike langnaweekwegbreek.

Mooiste uitsig op Mount Horeb, sentraal geleë in Clarens met ruim kamer en badkamer en heerlike ontbyt. Ons kamer was goed ingerig vir die winterwegbreek. Dankie aan die vriendelike personeel wat ons wegbreek besonders gemaak het. Sal beslis weer hier kom bly.

Elrina H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina H

Heerlik!

Gemaklike slaapplek en die kamer het meer as wat ons nodig gehad het. Baie goed ingerig en netjies. Die ontbyt en koffie was uit die boeke!

David P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Amazing.

Great stay, peaceful, and quite close to restaurants and hiking destinations. Will recommend.

Sanli B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli B

'n Wonderlike ervaring. Ons gasvrou het baie moeite gedoen en elke dag kom vra hoe dit gaan en plekke om te besoek vir ons gestuur.

Dit was 'n heerlike ervaring en dit het gevoel soos huis. Ons gasvrou het gereeld kom seker maak alles is in orde. Het vir ons beurtkragskedules, restaurante en plekke om te besoek gestuur. Sy het selfs vir ons besprekings by restaurante gedoen. Tydens beurtkrag is ons genooi vir koffie wat sy op die gasstoof gemaak het. Ons het heerlik gekuier. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Dr Lizbe S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lizbe S

Baie rustige en aangename atmosfeer in en om die Manor.

Lieflike ruim kamer en badkamer gehad. Alles was prakties ingerig en die diens was uitstekend. Ontbyt was lekker en die oggendkoffie besonders.

Ishmael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmael M

Warm and pleasant hospitality by the owners.

Located near the heart of Clarens. From the first day, the owners made us very welcomed and they were always there during breakfast to ensure that guests are satisfied (this is a wonderful experience I will never forget; a breakfast with a personal touch). The staff is also well experienced and professional. Most of the fruits were picked fresh from the garden (this is a plus). P.S. We even got chocolates every day during our stay. The room is beautiful and the garden is maintained to perfection.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Ishmael, thank you for your kind words and high rating. We appreciate the recognition of our efforts to make this a special experience for our guests. We look forward to welcoming you back to our guesthouse again!
Warmest regards,
Tinus & Sonia

Mt Horeb Manor
Abri J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abri J

Fantasties.

Die eienaar (nuut sedert Augustus) en die ontvangs was ongelooflik. Hulle (Lauren) het selfs my verjaarsdag onthou en die oggend iets spesiaal by ontbyt gedoen. Ons het 'n probleem met die stort gehad en oplossing is onmiddelik gevind om ons by te staan. Dankie vir gasvryheid en gesels. Plek kan net aanbeveel word.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Abri, baie dankie vir jou positiewe terugvoering van jou verblyf by ons gastehuis en vir die goeie gradering. Dit word opreg waardeer.
Dit was vir ons 'n voorreg dat jy op jou verjaarsdag by ons was!
Vriendelike groete, Tinus & Sonia

Mt Horeb Manor
Desmond D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond D

Mt Horeb het die uitsig om te groet met sonop.

Mt Horeb was 'n wonderlike ervaring met baie goeie en vriendelike kliëntediens. Hulle het ons vriendelik verwelkom en die kamers het 'n besonderse mooi uitsig na die Malutiberge toe. Die kamers is baie mooi uitgelê en is aangepas om loadshedding in ag te neem. Mt Horeb het 'n baie lekker ontbyt wat ek sal aanbeveel vir ander besoekers.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Desmond, ons waardeer jou terugvoering van julle verblyf by ons gastehuis. Baie dankie vir die goeie gradering en vir jou aanbeveling. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom iewers in die nabye toekoms!
Vriendelike groete, Tinus en Sonia

Mt Horeb Manor
Danny D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny D

Clean, comfortable and welcoming.

Only one night stayed and would happily have stayed longer.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Danny

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Alex L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alex L

Die mooi plek kort aandag.

Dis 'n pragtige plek, maar daar is geen water of elektrisiteit met loadshedding nie. Hulle moet in vandag se tyd voorsiening maak. Die badkamer kort ook aandag.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Hi Alex, ons het Mt Horeb Manor gastehuis verlede jaar gekoop en Augustus oorgeneem. Wil net baie dankie sê dat jy die moeite gedoen het om 'n verslaggie te skryf oor jou ervaring. Ons neem beslis kennis van jou klagte oor die badkamer. In watter kamer het jy gebly? Ons het alreeds heelwat verbeterings in die badkamers aangebring maar wil net verseker dat jou klagte reeds aangespreek is. Sedert ons oorname was daar nog nie weer stroomonderbrekings in Clarens nie, waaroor ons baie dankbaar is. Hoop dat ons die voorreg sal hê om jou weer hier te ontvang in die nabye toekoms. Vriendelike groete.

Mt Horeb Manor
Nompumelelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nompumelelo M

Definitely going back. Great place.

Was great, hosts very friendly and helpful. Maybe they can just hire more staff to prepare breakfast as we waited long.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Nompumelelo, thank you very much for your rating, and we appreciate your feedback. We apologise that you had to wait for your breakfast and we take your advice to heart. In future, we'll definitely hire extra staff during busy periods. Thank you for choosing Mt Horeb Guesthouse for your stay and we really hope to see you again! Warmest regards, Sonia.

Mt Horeb Manor
Frank W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W

It was pleasant.

We needed to move the kettle from where it was at the coffee station to a plug point on the ground. They just need to put in a 1 m extension lead to fix this problem. The toilet seat needs to be replaced! More needs to be done to provide proper/sufficient lighting for the room during load shedding. No light in the bathroom during loadshedding. Wi-Fi in our room was very poor, however in the eating area that was better reception.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Good Afternoon Frank, I wish you mentioned some of these issues during your stay as they would of been fixed straight away. As it is a small town I keep extra toilet seats in case of emergencies. In your room there is load shedding lights and a moveable one as well next to the bedside table. The Wi-Fi is not the strongest in Clarens, as we do not have anything here like fibre. When town is busy the Wi-Fi is slow. Hope to see you again in the future. Regards, Management.

Mt Horeb Manor
Johan J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Baie lekker en rustig.

Enigste probleem ondervind was geen water tydens load shedding.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Johan.

Ons het redelike koste aangegaan om genoeg water tenks te installeer om ons vir 'n week te dra sou daar fout gaan met die dorp se water toevoer. Dit was voor Eskom ons die "curveball" gegooi het. Ons maak nou fondse bymekaar vir 'n krag opwekker. Die huis is op 3 fase krag, so ons moet 'n oom diesel kragopwekker installeer.
Ek is baie jammer vir die ongerief gedurende loadshedding. Ons probeer ons bes.
Groete
Marx familie.

Mt Horeb Manor
Ramona K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K

Ons het vir 2 aande oorgeslaap by Mt Horeb en kan dit hoogs aanbeveel.

Kamer was lekker groot en mooi skoon. Lauren was baie vriendelik en behulpsaam gewees met inigting oor van die winkeltjies. Ek kan Mt Horeb enige tyd aanbeveel.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Ramona.

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer altyd as mense vir ons laat weet hoe Lauren en die personeel doen.

Groete
Ursula

Mt Horeb Manor
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Vriendelik, veilig, netjies.

Diens was ongelooflik. Plek was veilig en skoon. Kan nie vir meer vra nie.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het die verblyf geniet.

Groete,
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Juliet M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet M

Fantastic as well as friendly service.

The room was what we had expected and everything we needed was there.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Juliet,

Thank you for the awesome review.

Regards,
Marx family

Mt Horeb Manor
Wilma C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Baie lekker.

Skoon, netjies, mooi uitsig, goed geleë, vriendelike diens.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Wilma

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit maak ons dag om dit te lees.

Groete
Ursula

Mt Horeb Manor
Eureka B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka B

Baie gasvry, mooi uitsigte en wonderlike beddegoed.

Die kamers is ruim, die personeel voortreflik en die bestuurder uitstekend.

Aliciya T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aliciya T

Fantasties.

Skoon. Netjies. Gasvry.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Aliciya

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Sitha T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sitha T

Absolutely gorgeous and peaceful.

The guesthouse epitomised customer satisfaction.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Sitha,

It was wonderful meeting you. You now have a home away from home in Clarens.

Regards,
Ursula

Mt Horeb Manor
Liana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Rustige, stil omgewing.

Baie netjies en skoon, heerlike ontbyt en vriendelike diens!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Liana

Baie dankie vir jou tyd om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by ons.
Ons is dankbaar vir elke kompliment.

Baie dankie.

Groete
Die Marx familie.

Mt Horeb Manor
William Noel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William Noel C

Uitstekend.

Waarde vir geld. Ontbyt bo gemiddeld!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste William

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis vir ons lekker as mense hul verblyf by ons geniet.

Groete
Die Marx familie.

Mt Horeb Manor
Nicolene P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Baie aangename ervaring.

Lekker groot netjiese kamer met alles wat nodig is. Ontbyt was heerlik. Ontbyt was in die kamer bedien a.g.v. COVID protokol maar dit kan maar altyd as 'n opsie bygevoeg word. Ek het dit geniet om in die privaatheid van my eie kamer te eet.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Nicolene
Baie dankie vor jou mooi terugvoer. Dit maak ons harte juig.
Groete
Marx familie

Mt Horeb Manor
Johan L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie besonderse verblyf.

Baie vriendlikke en ordentlike gastehuis, baie goeie waarde vir geld.

Carol V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Diens en kamers en ontbyt was uit die boonste rakke - puik!

Ons het ons kuiertjie terdeë geniet en gewens ons kon langer bly - die diens was puik met 'n personal touch - sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Die ontbyt was heerlik! Elke dag!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Carol
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is so bly julle het lekker gebly by ons.
Groete, Marx familie.

Mt Horeb Manor
Peet L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L

Lekker rustige omgewing.

Vriendelike ontvangs.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Peet

Dis vir ons so lekker om mense by hul motors te gaan groet. Dis soos familie wat kom kuier.

Groete
Ursula

Mt Horeb Manor
Philip M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Ons tydperk van verblyf daar was te kort.

As gevolg van die kwaai wind en erge koue is ons verblyf daar ongelukkig kortgeknip.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Philip,

Clarens se weer gee maar 4 seisoene in een dag agv die berge wat eskarpe vorm. Gelukkig as dit koud raak is dit goed vir besigheid, want almal hoop vir sneeu.
Hoop volgende keer kan julle langer bly.

Groete
Ursula

Mt Horeb Manor
Jennifer H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer H

Baie lekker, mooi en rustig! Puik.

Dit was regtig die lekkerste plek om te bly, rustig, mooi en veilig.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Jennifer

Baie dankie vir die pragtige verslag. Ons het die gaste so gemis gedurende die inperking, en as ons sulke goeie terugvoer kry, maak dit ons harte sommer warm.
Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet.

Kom gerus weer kuier.

Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Annemarie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Baie vriendelike ontvangs met 'n gemaklike, mooi en ruim kamer.

Die kamer is netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Smaakvolle interieur en heerlike ontbyt!

Liza D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Was amazing.

Pragtige plek, heerlike ontbyt, stiptelik en privaat.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Liza
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons die puik terugvoer te gee. Na die Covid pandemie is dit vir ons baie lekker om weer gaste te ontvang en ek is bly om te sien ons het darem nie ons slag verloor nie.
Groete
Ursula

Mt Horeb Manor
Zelda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

VRIENDELIKE DIENS, WAARDE VIR GELD

Baie vriendelike ontvangs en diens. Jy kan van 12u af inklok wat wonderlik is aangesien meeste plekke eers van 2/3u af is.

Johann L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Wonderlike ervaring.

Vriendelike mense en skoon, netjiese kamer.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Johann

Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee ivm jou verblyf. Ons is baie bly dat Mt Horeb Manor vir julle as gesin 'n wonderlike ervaring was.

Dis vir ons baie lekker om nuwe mense te leer ken, en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.

Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Robyn B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Great with fantastic rooms.

Mt Horeb is a fantastic b&b. The owners are super friendly and so hospitable. The rooms are amazing, super clean and luxurious. A short walk from the main square makes this b&b worth every cent. I would definitely recommend this spot. This was our second stay here and we will be back.

Annerie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie P

Baie lekker gebly en mooi!

Ons het so lekker gebly. Dit was netjies en mooi opgemaak, die ontvangs was hartlik en vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Annerie

Sjoe dankie vir die mooi compliment. Dis so lekker om goeie terugvoer te kry.

Ons sien uit na daardie volgende kuier by ons.

Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Pieter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Awesome, great, lekker!

Dit was mooi en lekker gewees! Personeel was vriendelik. Eienaar het ons persoonlik ontmoet en daar was baie interaksie tussen haar en ons.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Liewe Pieter

Dit was so lekker om julle weer hier by ons te he. Baie dankie vir die mooi compliment.

Groete tot weersiens.

Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Joe V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V

Awesome. Uitstekend.

Streng aanbeveel. Heather is uitstekend. Lekker ontbyt. Wonderlike kamers. Heerlik atmosfeer.

Christa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Rustige, netjiese gastehuis. Ruim kamer. Vriendelike gasvrou en stapafstand vanaf dorp.

Sien sterre.

Petro R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Idilliese verblyf.

Wat 'n heerlike gastehuis om 'n naweek by te gaan wegkruip! Baie dankie Hester vir die verwelkoming. Die kamer was pragtig en gerieflik en die uitsig asemrowend. Ons het heerlik gekuier en die ontbyt was iets besonders. Bespreek gerus volgende keer by Mt Horeb Manor as jy Clarens wil besoek!

Joa W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

'n Pragtige uitsig.

Die kamers is baie groot en gerieflik alhoewel die bed baie hard was. Die enkelvel toiletpapier was ook teleurstellend. Dit was heerlik om in die kamer ontbyt te kon geniet. 'n Rustige plekkie in Clarens.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Joa,

Dankie vir jou terugvoer. Toe ons matrasse gekoop het, moes ons 'n middelpunt kry tussen hard en sag en het nogal tyd spandeer om te kyk wat die industrie standard is. Ons het baie hoë gehalte Bamboo matrasse gekoop. Ons is jammer jy het dit te hard gevind.

Dan die enkellaag toilet papier. Clarens se huise het nog septiese tenks. Ons het lank dubbellaag gebruik, maar elke tweede dag met 'n geblokte tenk gesit. Die aanbeveeling vir septiese tenks is enkellaag papier.

Mt Horeb Manor
Theo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B

Great place to stay.

Excellent service and Ursula is an amazing lady. She really went out of her way to make our stay as comfortable as possible. She even helped me with electricity for my SnoMaster fridge we had in the car. Safe and very beautiful setting.

Edwin F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin F

Die verblyf was baie netjies en die mense was ongelooflik vriendelik.

Is baie vriendelik ontvang deur die bestuur. Hulle het ons direk tuis laat voel. Ons kon sien hulle dra hulle besoekers se welstand op die hart. Baie dankie julle, ons sal weer kom kuier.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Edwin, dankie vir die mooi kompliment. Ek, Frans en Matthew geniet dit om ons pragtige huis met gawe mense soos julle te deel.
Geniet julle Kerstyd.
Groete
Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Dawie En Annalise M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M

Dit was 'n heerlike wegbreek met 'n pragtige uitsig, rustigheid en naby alles.

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en moeite. Dit was vir ons 'n heerlike wegbreek met 'n rustige omgewing. Dis alles prentjiemooi. Die ontbyt was heerlik en ons kan stap na alles maar was tog uit die besige omgewing. Baie dankie ons sal verseker weer daar oorbly.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Dawie en Annalise, dankie dat ons julle spesiale 15 jaar herdenking met julle kon deel. Kom gerus weer kuier. Baie dankie vir die mooi woorde.

Mt Horeb Manor
Adri D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Ons verblyf was presies wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly in Mt Horeb Manor. Die gasvryheid van ouma, tot Trompie die hond asook die gasheer en gasvrou was uitstekend. Die ontbyt was baie lekker. Kamers pragtig en skoon en netjies. Ons kan verblyf hier definitief aanbeveel en ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Adri,

Jammer dat ek nou eers antwoord. Ek het vandag die kennis van die plasing gekry.
Baie dankie vir julle pragtige woorde en mooi komplimente.
Ons geniet wat ons doen en elke gas is vir ons spesiaal.

Kom kuier gerus weer.
Groetnis,
Ursula

Mt Horeb Manor
Ellen C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C

Hartlik en bedagsaam.

Ons was baie goed ontvang en die gastehuis is baie smaakvol en elegant.

Helene S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

'n Baie spesiale plek in Clarens.

Baie rustige huis en alles is netjies. Die eienaars is baie gasvry en ek sal dit beslis aanbeveel. Ek sou van 'n lugverkoeler gehou het en ook beter kwaliteit vrugtesap.

Quintin R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin R

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang deur Ursula, die gasvrou en eienaar. Ons het van die begin af baie welkom gevoel. Die ontbyt was werklik baie lekker gewees en die gastehuis is prentjiemooi . Dankie Ursula sien julle vir seker weer in die toekoms.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Quintin, dit was ons voorreg om julle hier by ons te hê. Baie dankie vir die kompliment en julle is altyd welkom by ons.

Mt Horeb Manor
Khaya S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khaya S

Recreation at its best.

The place is pristine and quiet with a lovely lounge and garden. The town's culture is unique.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Khaya,

It was such a pleasure having you as guests. Thank you for the awesome review. Looking forward to your next visit in 2019.

Warmest regards,
Frans & Ursula Marx

Mt Horeb Manor
Jacques D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Uitstekende verblyf.

Vriendelike diens, netjies en skoon. Lekker ontbyt en rustige omgewing. Loopafstand vanaf dorpsentrum.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Jacques,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dis sulke mooi terugvoer wat dit vir ons die moeite werd maak om elke dag ons beste te gee.
Groetnis,
Ursula

Mt Horeb Manor
Martijn F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Martijn F

Bed was kliphard en het so ge-squeek, het gedink hy gaan uitmekaar val. Geld betaal om in onslaapbaare bed te slaap. Nie aangenaam nie.

Sien sterre.

Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Verblyf en kos uit die boonste rakke.

Het verblyf baie geniet. Beïndruk met kamer, sekuriteit en uitsig. Jammer daar is nie 'n bankie om tasse op neer te sit nie. Dit is lastig om van die vloer af te werk. Ontbyt was besonder lekker. Sal Mt Horeb Manor definitief aanbeveel en sal definitief terugkeer vir nog 'n besoek. Welgedaan.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Corrie.

Baie dankie vir jou mooi komplimente, ons waardeer dit asook enige opbouende kritiek want dis hoe ons dit nog beter maak vir ons gaste. Ons sal defenitief bagasie rakke/bankies oorweeg. Sien uit na julle volgende kuier.

Voorspoed vir 2018!

Mt Horeb Manor
Phillip B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Ongelooflik lekker, gerieflik en vriendelik!

Die kamer is ongelooflik netjies. Mense is verskriklik vriendelik. Ontbyt is uit die boeke. Vir die bedrag per aand. Gaan nêrens beter kry nie!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Phillip, dit was ons voorreg om julle hier te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Frans en Ursula.

Mt Horeb Manor
Leon B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Diens, uitsig en ontbyt uit die hoogste rakke.

Ons het die tyd by Mt Horeb regtig baie geniet. Die kamer was baie gemaklik en ruim. Die uitsig is wonderlik en dis ‘n aangename stap na die dorp toe. Frans en Ursula is wonderlike gashere en die ontbyt is iets om na uit te sien. Ons kan nie aan 'n enkele rede dink om nie weer en weer terug te gaan nie.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Baie dankie Leon. Dit was 'n groot plesier en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer!

Groete
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Corne R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Lekker plek, lekker ontbyt, lekker slaap.

Megan M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Beautiful rooms view and great service.

We stayed there for the weekend and the staff and owners are friendly and welcoming! They catered for me specially according to my dietary needs and their breakfast is amazing! The room was very clean and beautifully decorated. Only have good things to say about Mt Horeb Manor, you get more than you're money's worth definitely worth it!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dear Dylan,

Thank you so much for the awesome, detailed and kind review! We are thrilled that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back in the not -too-distant future!

Regards,
Frans and Ursula

Mt Horeb Manor
Douw&heleen V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw&heleen V

Wonderlik.

Baie netjies en gasvryheid uitstekend.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Douw en Heleen,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te mag verwelkom!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Herda G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herda G

Ongelooflik lekker gekuier!

Vriendelike hartsmense wat ons so tuis laat voel het in hulle prentjiemooi gastehuis gevul met ware Vrystaatse gasvryheid en die lekkerste ontbyt! Dankie Ursula en Frans, sien julle gou weer!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Best Herda,

Dit was vir ons 'n groot voorreg om jou en die seuns hier te verwelkom en ons sien daarna uit om julle sommer gereeld hier by ons te verwelkom. Alles van die beste en baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie.

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
S K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S K

Fenomenaal!

Sal dit wyd en syd verkondig - as jy in Clarens is, gaan bly by Mt Horeb Manor!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle van diens te wees en baie dankie vir die aanbeveling en vriendelike woorde. Kom kuier sommer gou weer!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Andries V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Puik!

Die Marx gesin het ons baie tuis laat voel en Ursella se ontbyt is uit die boonste rakke. Dit is 'n moet as jy in Clarens oorslaap.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Andries,

Dit was 'n groot plesier. Hier by ons moet almal sommer dadelik welkom en tuis voel - en natuurlik lekker eet en slaap!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Cobus R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R

Brilliant.

Uitstekend, sal dit beslis oral aanbeveel en baie beslis waar daar gaan oornag!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Cobus,

Baie dankie vir die aanbeveling. Ons kyk uit vir julle as julle weer in die rigting kom!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Jean R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Pragtige akkommodasie en kamers was skoon. Sou weer bly as ons Clarens besoek. Loopafstand na middedorp.

Sien sterre.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Jean, dankie dat julle Mt Horeb Manor gekies het en baie dankie vir die review! Groete Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Robin D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin D

Friendly and peaceful atmosphere.

Good location, lovely rooms and lovely breakfast.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Thank you for the kind words. Glad you enjoyed you stay with us.

Mt Horeb Manor
Henning E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning E

Voorreg om hier te kon ontspan.

Wonderlike gashere. Opregte mense wat trots is op wat hulle aanbied. Sal weer hier bly.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Henning,

Ons geniet dit ongelooflik baie om van diens te wees en ons is bly julle het julle kuier geniet!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Jeanne D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D

Heerlik.

Pragtige gastehuis, vriendelike diens en goeie waarde vir geld. Die uitsig met ontbyt is pragtig.

Mt Horeb Manor se terugvoer

Beste Jeanne,

Ons fokus is op uitnemende diens en natuurlik goeie waarde vir geld. Ons is bly dat julle die kuier geniet het en sien julle weer!

Groete,
Frans en Ursula

Mt Horeb Manor
Pedrie O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pedrie O

Skoon en rustig!

Baie luukse skoon kamers. Verseker 'n plek waar jy waarde vir jou geld kry!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Hi Pedrie, baie dankie vir jou review! Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom en hoop om julle sommer gou weer te sien!

Mt Horeb Manor
De Bruyn M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Bruyn M

Het die tyd baie geniet by Mt Horeb Manor! Was 'n spesiale naweek en sal dit nooit vergeet nie.

Die gasheer en gasvrou het ons by die ingang van die plek verwelkom. Het ons dadelik laat tuis voel. Die kamer is baie mooi en het my vinnig in die vakansie "mood" gebring. Die naweek was spesiaal omdat ek verloof geraak het aan die vrou van my drome! Ek is ook baie bly dat ek Mt Horeb Manor deel van die herinnering kon maak en sal weer in die toekoms myself daar wil inboek! Die gastehuis het 'n prentjiemooi uitsig oor die berge en sal dit graag wil sien wanneer dit weer gesneeu het!

Mt Horeb Manor se terugvoer

Dit was vir ons 'n reuse voorreg om deel te he aan so 'n spesiale tyd in julle lewens. Ons bid julle die Here se seen toe op julle pad vorentoe en hoop om julle sommer gou weer by Mt Horeb Manor te verwelkom. Ons sal 'n bestelling plaas vir bietjie sneeu!

Mt Horeb Manor
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, Roosstraat 139, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73d3dffb19a14093ec65af342bcf67bcbd1183bf5df1e5010b2f25ae49ef2d304ee7b70f847d039c0c7428250e3c0fb6e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Mt Horeb Manor 139 Roos Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.519764 28.418471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang