Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mtunzini

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Mtunzini
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K

Rustige plek, was goed vir my siel.

Dis die mooiste plek, voel soos die paradys met die pragtige plantegroei en die baie voëls. Beslis 'n plek wat weer sal besoek.

Richard G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G

Nicely located and was perfect for our nights stay in Mtunzini.

Well priced and comfortable stay.

Marlisa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlisa S

Aangename kuier in besonderse omgewing.

Ons gasheer was besonders tegemoedkomend en die omgewing 'n belewenis. Egte KZN gasvryheid.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Siegwalt K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegwalt K

Rustig en goed geleë.

Baie lekker kothuis met als wat nodig is. Aangename gasheer. Hulpvaardig. Plek was netjies en skool.

Marita T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T

Gemaklik en skoon. Geen klagtes.

Voorstelle: Maak voorsiening vir beurtkrag en toon die wifi kode in die kamer aan.

Heike V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heike V

Very nice apartments, very friendly host!

We booked very spontaneous (same day we arrived). Daphne responded in the shortest amount of time and welcomed us very friendly. She has two lovely apartments that were clean and comfortable. It's close to shops and restaurants. Very good value for money. We definitely recommend it to others. Many thanks.

Mtunzini se terugvoer

Thanks for that lovely review, Heika. Pleased you had such a great stay. Regards Daphne

Mtunzini
Caroline T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T

Comfortable.

Adequate for our needs.

Ndodo Q - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ndodo Q

Had great two nights.

I had a fantastic stay.

Paul H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Lovely stay

Lovely room, value for money and very helpful/pleasant hostess (Daff).

Celeste T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste T

Netjiese oornag verblyf met ’n rustige mooi tuin.

Die verblyf was aangenaam en ten volle toegerus. Die parkeerplek was binne die erf, maar direk op die straat - effense bekommernis oor veiligheid. Oor die algemeen was dit voldoende, skoon en netjies.

Lindi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi M

The accommodation was perfect, quiet garden setting, stunning bird life!

This place is amazing, the owners are very helpful and the mountain bike trails are tops, the best trails we have ever done! Nature all around, very special place!

Saskia T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia T

Beautiful and peaceful spot!

This B&B is found on a lovely property overlooking the sugarcane fields making for a beautiful setting at sunset. It is a peaceful spot with lovely hosts!

Lindie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie H

Baie gasvry

Ek sal net voorstel dat die ingang verander na 'n elektroniese hekmotor. Ek het 30 keer oop en toe gemaak van Maandag tot Woensdag. WiFi sal definitief 'n aanwins wees. Veral omdat ek vir besigheid doeleindes gegaan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barker-straat 5, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db4ce962caa6a8e001a7b9ead7de26794c6033bf495b4bf151700ba11d5eee920648b193064e3926184529542c7a2296fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 5 Barker Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.953059415451 31.754622980488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang