Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mtunzini

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barker-straat 5, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mtunzini is in die klein kusdorpie Mtunzini, aan Zoeloeland se kus, ongeveer 135 km van Durban af. Dié gastehuis is ideaal vir diegene wat die omliggende area wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met basiese geriewe om kos mee te kook. Verder het elke kamer lugversorging, 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Mtunzini is naby restaurant, kroeë, winkels en sportgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Anna K
5.0
Rustige plek, was goed vir my siel. Dis die mooiste plek, voel soos die paradys met die pragtige plantegroei en die baie voëls. Beslis 'n plek wat wee...
Sien meer
Mrt 2024
Richard G
Saam met lewensmaat
5.0
Nicely located and was perfect for our nights stay in Mtunzini. Well priced and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Marlisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename kuier in besonderse omgewing. Ons gasheer was besonders tegemoedkomend en die omgewing 'n belewenis. Egte KZN gasvryheid.
Sep 2023
Siegwalt K
Besigheidsreis
5.0
Rustig en goed geleë. Baie lekker kothuis met als wat nodig is. Aangename gasheer. Hulpvaardig. Plek was netjies en skool.
Apr 2023
Marita T
Besigheidsreis
4.6
Gemaklik en skoon. Geen klagtes. Voorstelle: Maak voorsiening vir beurtkrag en toon die wifi kode in die kamer aan.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Barker-straat 5, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mtunzini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barker-straat 5, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db4ce962caa6a8e001a7b9ead7de26794c6033bf495b4bf151700ba11d5eee920648b193064e3926184529542c7a2296fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 5 Barker Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.953059415451 31.754622980488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang