Muckleneuk Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Thando Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Santjie Iris M - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent and refreshing.
Mary Ann S - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and felt homely.
Chanelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sonia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Nokuthula M - Des 2023
Algehele gradering
Muckleneuk Guest House does not disappoint!
Marna S - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Sal weer daar slaap.
Cora M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Cora, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete. Colin
Vuyelwa B - Jun 2023
Algehele gradering
Very homey and comfortable.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Vuyelwa, thank you for your amazing review. Much appreciated. Regards. Colin
Rienie B - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Rienie, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit help ons baie. Dankie. Groete. Colin
Melani H - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar met 'n lieflike ontbyt ingesluit.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Melani, baie dankie vir jou 5-ster terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete. Colin
Nompumelelo M - Apr 2023
Algehele gradering
Very homey.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Nompumelelo, Thank you very much for your kind 5-star review. And thank you for your feedback on improving our registration process for regular guests. I think it is a very good idea that we can do to improve our guest's stay. Thank you. Regards. Colin
Lottie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Lottie, thank very much for your kind 5 star review. We hope to see you back soon. Regards. Colin
Gerbrecht C - Apr 2023
Algehele gradering
Oorslaap vir funksie.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Gerbrecht, dankie vir die terugvoer. Baie jammer oor die 2 punt proppe and wifi. Ons het 2 punt proppe in voorraad maar hou dit in die kantoor want dit raak maklik weg. Ons het ons fibre spoed by Telkom verhoog van 40mb tot 100mb. Groete. Colin
Nokuthula M - Mei 2023
Algehele gradering
My daughter liked it. It was her first time, it was my second time. I have slight reservations.
Lees meerMuckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Nokuthula, thank you for your feedback. We have added bakes beans to the breakfast and will alter it from time to time with mushrooms. The pool is always closed with the net for safety reasons. Many times we have small children around and we cannot keep it open. Please let us know when you want to use the swimming pool and we will open it.
Christiaan O - Jun 2023
Algehele gradering
Verblyf was goed en lekker.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Christiaan, baie dankie vir die terugvoering. Ons het die stortkop nou vervang. Ons het agter geraak met herstelwerk tydens covid, maar is besig om weer vernuwing te doen. Groete. Colin
Frans & Carol O - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie!
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Carol, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Groete. Colin
Hanlie P - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik stil, netjies, heerlike ontbyt!
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Hanlie, baie dankie vir jou 5 ster resensie en detail terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete. Colin
Mariétta K - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur die behulpsame personeel. Ontbyt was lekker en voldoende. Dankie!
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Theunis, baie dankie vir jou 5 ster terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete, Colin.
Maryke V - Sep 2022
Algehele gradering
Was aanvaarbaar.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Maryke, baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer dat ons vergeet het om melk uit te sit in julle kamer. Ek het met die persooneel vergader om uit te vind hoe dit gebeur het. Daar was 'n misverstand tussen die personeel wie die melk moet vervang. Ons sal in die vervolg meer deeglik wees met die uitsit van koffee, melk en beskuit in die kamers. Baie jammer vir die ongerief. Groete, Colin.
Elsabe W - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie. Vriendelike en professionele personeel. Uitstekende ontbyt.
Muckleneuk Guest House se terugvoer
Hi Elsabe, baie dankie vir ons 5 ster terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete, Colin.
Michelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike ontvangs.
Natasha K - Mei 2018
Algehele gradering
Was aangenaam.
Gloria N - Okt 2017
Algehele gradering
Good hospitality, well-organised and clean environment. Can management be flexible on check-in time to allow for delayed flights or any unforeseen circumstances which may cause delay in check-in? Can the information of a standby person be available on the booking forms?
Yvette M - Nov 2017
Algehele gradering
Ontbyt was gemiddeld, ligging is goed.
Sandra V - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Ben D - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Mary I - Nov 2013
Algehele gradering
Stay pleasant and comfortable.
Sean B - Nov 2013
Algehele gradering
Great stay
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Celliers-straat 228, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang