Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muckleneuk Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thando Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Muckleneuk Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Santjie Iris M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie Iris M

Excellent and refreshing.

My stay was good, a well-deserved getaway in a safe, professional environment. What made my stay more pleasant was the excellent housekeeping and cleanliness.

Mary Ann S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann S

Comfortable and felt homely.

It was very pleasant. When we booked in, the lady at reception walked us to the room to put our bags down and then only asked us to fill in forms. This made us feel welcome and she showed us where breakfast would be served. All staff were very friendly and welcoming.

Chanelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H

Baie lekker.

Baie lekker gebly, baie vriendelike personeel.

Sonia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Gerieflik, veilig.

Uitstekende verblyf gewees! Vriendelike personeel - alles wat jy van 'n gastehuis verwag!

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nokuthula M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M

Muckleneuk Guest House does not disappoint!

Our stay was great as the other times. My kids love the guest house. The staff are friendly. The breakfast is provided on time. The place is clean and tidy.

Marna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

Was baie lekker. Sal weer daar slaap.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dis veilig en skoon. Almal is so vriendelik.

Cora M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Baie netjies en vriendelike personeel.

Ons was daar vir rugby op Loftus, naby genoeg.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Cora, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Vuyelwa B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa B

Very homey and comfortable.

Absolutely amazing staff.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Vuyelwa, thank you for your amazing review. Much appreciated. Regards. Colin

Muckleneuk Guest House
Rienie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B

Uitstekend.

Moes by ZA Hospitaal wees (200 m darvan af). Een nag geboek en moes moontlik 'n 2de oornag sonder bespreking, hulle was bereid om te help. Kon eers teen 16h00 laat weet was nie meer nodig nie. Baie hulpvaardig, pragtige plek en ontbyt uit boonste rakke.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Rienie, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit help ons baie. Dankie. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Melani H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani H

Skoon, netjies en bekostigbaar met 'n lieflike ontbyt ingesluit.

Plek is baie netjieser as op die foto's.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Melani, baie dankie vir jou 5-ster terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Nompumelelo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

Very homey.

Kindly Create profiles for returning guests. When we check in I shouldn't be filling in reg-Card with my details all over again. It should be a quick process. Sign and go unless there is anything I want to update. Thanks.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Nompumelelo, Thank you very much for your kind 5-star review. And thank you for your feedback on improving our registration process for regular guests. I think it is a very good idea that we can do to improve our guest's stay. Thank you. Regards. Colin

Muckleneuk Guest House
Lottie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie D

Awesome place to stay.

Spotlessly clean and in a very quiet and peaceful location, with outstanding service from everyone.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Lottie, thank very much for your kind 5 star review. We hope to see you back soon. Regards. Colin

Muckleneuk Guest House
Gerbrecht C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht C

Oorslaap vir funksie.

Groot gerieflike kamer. Daar was ongelukkig geen 2-punt prop in kamer beskikbaar nie en seepbakkie in bad was afgebreek en die kluis het nie gewerk nie. WiFi het 5 opsies gehad maar konneksie was baie onstabiel.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Gerbrecht, dankie vir die terugvoer. Baie jammer oor die 2 punt proppe and wifi. Ons het 2 punt proppe in voorraad maar hou dit in die kantoor want dit raak maklik weg. Ons het ons fibre spoed by Telkom verhoog van 40mb tot 100mb. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Nokuthula M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula M

My daughter liked it. It was her first time, it was my second time. I have slight reservations.

1. On the breakfast, is it perhaps possible to add some baked beans? Egg and sausage only seem a bit plain. 2. My daughter wanted to use the swimming pool, but it had a net on it. But also I noted that there were more rooms on the pool side, but the verandah there looked like it had not been cleaned for some time. Hoping that the rooms are clean inside as we plan to return, otherwise I wouldn't want to stay on the swimming pool side. 3. I stayed in room 2, it was perfect. It was clean and pleasant.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Nokuthula, thank you for your feedback. We have added bakes beans to the breakfast and will alter it from time to time with mushrooms. The pool is always closed with the net for safety reasons. Many times we have small children around and we cannot keep it open. Please let us know when you want to use the swimming pool and we will open it.

Muckleneuk Guest House
Christiaan O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan O

Verblyf was goed en lekker.

'n Paar plekkies kort aandag wat die oog vang wat herstel moet word. Die stortkop was stukkend.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Christiaan, baie dankie vir die terugvoering. Ons het die stortkop nou vervang. Ons het agter geraak met herstelwerk tydens covid, maar is besig om weer vernuwing te doen. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Frans & Carol O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans & Carol O

Gerieflike akkommodasie!

Akkommodasie is netjies en skoon. Heerlike ontbyt was ook verskaf.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Carol, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Hanlie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Heerlik stil, netjies, heerlike ontbyt!

Die kamer en badkamer is ruim en gerieflik ingerig en baie skoon. Dit is baie stil in die nag, die verkeer pla geensins nie. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was regtig heerlik!

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Hanlie, baie dankie vir jou 5 ster resensie en detail terugvoer. Dit word baie waardeer. Groete. Colin

Muckleneuk Guest House
Mariétta K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariétta K

Vriendelik ontvang deur die behulpsame personeel. Ontbyt was lekker en voldoende. Dankie!

Sien sterre.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Theunis, baie dankie vir jou 5 ster terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete, Colin.

Muckleneuk Guest House
Maryke V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke V

Was aanvaarbaar.

Glad nie melk in die yskas of eers melkpoeier vir koffie nie.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Maryke, baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer dat ons vergeet het om melk uit te sit in julle kamer. Ek het met die persooneel vergader om uit te vind hoe dit gebeur het. Daar was 'n misverstand tussen die personeel wie die melk moet vervang. Ons sal in die vervolg meer deeglik wees met die uitsit van koffee, melk en beskuit in die kamers. Baie jammer vir die ongerief. Groete, Colin.

Muckleneuk Guest House
Elsabe W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Uitstekende akkommodasie. Vriendelike en professionele personeel. Uitstekende ontbyt.

Ons verblyf was baie lekker. Skoon, netjies akkommodasie. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en die ontbyt was van hoogstaande gehalte. Sal Muckleneuk Guest House baie sterk aanbeveel.

Muckleneuk Guest House se terugvoer

Hi Elsabe, baie dankie vir ons 5 ster terugvoer. Ons waardeer dit baie. Groete, Colin.

Muckleneuk Guest House
Michelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Aangenaam en vriendelike ontvangs.

Ons het baie lekker gebly by gastehuis, was naby aan Zuid Afrikaanse Hosp, so vir daardie redes was sy ligging perfek, kamers was mooi skoon en oggendete heerlik.

Natasha K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Was aangenaam.

Was 'n mooi rustige plek met lekker kos en 'n mooi kamer.

Gloria N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria N

Good hospitality, well-organised and clean environment. Can management be flexible on check-in time to allow for delayed flights or any unforeseen circumstances which may cause delay in check-in? Can the information of a standby person be available on the booking forms?

I came for graduation at UNISA and the accommodation was strategically situated to the graduation venue.

Yvette M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette M

Ontbyt was gemiddeld, ligging is goed.

Die kamer was heel goed behalwe vir die lawaai van werkers langsaan wat 21h00 in die aand terugkom en weer 5h00 in die oggend begin raas. Die ontbyt was ok. Die ligging is goed.

Sandra V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Fantasties!

Skoon, netjies en werklik elke sent werd. Ontbyt was heerlik!

Ben D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D

Aangenaam!

Die kamer is wel nogal warm en die parkering was beperk vir my bakkie.

Mary I - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary I

Stay pleasant and comfortable.

Appreciated the privacy. Met my expectations.

Sean B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean B

Great stay

We really enjoyed the hospitality and professionalism, very good value for money.

Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 228, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZWFiMDc2LTJmNDctNDFjMy04NGI0LWZmMDRhOGIzNmE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 228 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760503344049 28.203481435776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang