Muckleneuk Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vivienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Helene H - Jun 2024
Algehele gradering
Lilly and Rose are the friendliest and kindest people.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Dear Helene,
Thank you for choosing to book your stay with us at Muckleneuk. We are delighted to have you as our guest and look forward to more stays with you soon.
Once again, thank you for your booking. We can't wait to welcome you again to our guest house!
Best regards,
Ingrid,
Duty Manager
Jackie F - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Lu C - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Dear Lu Cordier,
Thank you for staying with us.
We appreciate your feedback.
Regards, Lilly and The Muckleneuk Manor Staff
Marietjie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great!
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Jackie F - Apr 2023
Algehele gradering
Ons kuier was te kort.
Wimpie R - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie diens, skoon en netjies.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Dear Wimpie,
Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you.
Kind regards, Lilly and the Muckleneuk Manor Team.
Annatjie H - Des 2022
Algehele gradering
Ons was 12 en alles was perfek!
Muckleneuk Manor se terugvoer
Dear Annatjie H,
It was a pleasure hosting you as our guest.
We hope to see you again the next time you come back to Pretoria.
Regards, Lilly and The Muckleneuk Manor Staff
Lize S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Madelein K - Sep 2022
Algehele gradering
Friendly and professional staff and neat, clean accommodation.
Dalena A - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, rustige atmosfeer.
Lourens D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Loraine S - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelike diens, waarde vir geld, lekker ontbyt.
Carla D - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gemaklik en skoon.
Johann P - Feb 2022
Algehele gradering
Professioneel en elegant.
Sophia C - Mei 2022
Algehele gradering
Keurig en versorg.
Andre B - Jul 2022
Algehele gradering
Huislike gasvryheid.
Melody P - Nov 2022
Algehele gradering
Was maklik om te kry en die diens was puik.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Hello Melody, ons waardeer jou oorsig van Die Manor. Ons is baie trots op hierdie plek en waardeer jou insette. Ek gaan so gou as moontlik ondersteunings handgrepe in die storte en toilette laat installeer. Indien jy enige ander voorstelle het sal ons dit waardeer,
Vriendelike groete en mag jou fees seisoen geseënd wees.
Vivienne en Lilly
Jacolein W - Sep 2022
Algehele gradering
Genoeg.
Portia M - Sep 2021
Algehele gradering
We've really enjoyed our stay at Muckleneuk manor we are looking forward to come back again!
Annerietha D - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Willem P - Nov 2020
Algehele gradering
Great experience and friendly hostesses.
Agnes S - Mrt 2019
Algehele gradering
The place looks exactly like the pictures displayed on their website.
Annah K - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Stephan D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was huislik, skoon en warm, hartlike diens.
Louisa V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring in rustige omgewing.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Hello Louisa,
Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Dit is gaste soos julle wat 'n mens motiveer om net te probeer beter te doen. Mooiste wense vir julle. Ons deure is altyd oop vir julle. Geseënde Paastyd.
Vriendelike groete
Vivienne en Die Manor Span
Suzette B - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en tuis gevoel, baie beïndruk.
Joyline N - Mrt 2018
Algehele gradering
Great hospitality service is offered at this manor, I would recommend it to anyone any day.
Lees meerMuckleneuk Manor se terugvoer
Thank you for your inspiring words. We love our Manor. Hope to see you again in the future. Vivienne, Rory and The Manor Team
Mari V - Mrt 2018
Algehele gradering
Kamers was gerieflik ingerig en pragtig skoon.
Cecilia G - Mei 2018
Algehele gradering
I felt at home!
Tinette D - Nov 2017
Algehele gradering
Absoluut heerlik, dit was hartseer om te ry.
Lees meerCorne V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Werner W - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike rustige en welkome atmosfeer. Top akkommodasie.
Helen L - Aug 2017
Algehele gradering
There is only one drawback to staying at Muckleneuk Manor: you will never be able to enjoy any other B&B or guest house or hotel thereafter by comparison.
Lees meerJosiah N - Aug 2017
Algehele gradering
My stay was superb.
Erna M - Nov 2017
Algehele gradering
Was heerlik, gasvry en gesellig.
Pieter M - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Werner W - Nov 2016
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik, puik.
Ludwig S - Nov 2016
Algehele gradering
Huislike warm en vriendelike atmosfeer.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Hello Suzelle
Hierdie is 'n ou woning wat met baie liefde en deernis herstel word. Ek waardeer jou insette en weet dat ek aandag aan dit gee.
Ons kontak nommer/s van Muckleneuk Manor is definitief nie buite werking nie.
Jy het die trappe verbruikers onvriendelik beskrywe? Enige voorstelle oor hoe dit verbeter kan word?
Ek gaan onmiddellik aandag gee aan alles wat jou gepla het en nooi jou uit om in die toekoms weer hier te bly.
Ons is besig om met die stadsraad te onderhandel om die inry se aanslag te verbeter. Muckleneuk is een groot heuwel en baie eiendomme sukkel met die vlakverskil vanaf straathoogte tot huis vlak.
Vriendelike groete
Vivienne Gunning
Johann S - Mei 2016
Algehele gradering
Puik.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Baie dankie Johann. Ons waardeer die terugvoering. Positiewe kritiek motiveer my en my span om net nog beter te doen. Dankie!
Anel K - Apr 2016
Algehele gradering
Mooiste gastehuis waarin ons nog gebly het en uitstekende diens. Ons is mal oor die gastehuis en sal dit vir enigeen aanbeveel.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Beste Anel,
Jou woorde is 'n inspirasie. Baie dankie. Dit was ook vir ons heerlik om julle as gaste te huisves.
Die Muckleneuk Manor Span.
Stephane J - Sep 2016
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Muckleneuk Manor se terugvoer
Hello Stephane
I do appreciate your comments and we will do our utmost best to improve on it. We care therefore we pay attention.
Have we done so bad?
Cleanliness 40%. This is something that we pride ourselves. We really need to know as we have always tried to maintain a very high standard, giving attention to hygiene and the overall appearance of The Manor.
Location 20%. This depends where you would like to be. We are close to all mayor highways, various hospitals, embassies etc.
Customer service 40%
Value for money 20%.
We would like to invite you back and we appreciate feedback, whether it is positive or negative. That is the only way we can even improve our standard to a higher level.
Have a great day.
Vivienne Gunning
Owner Muckleneuk Manor
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mears-straat 270, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang