Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muco Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.4
Veiligheid
4.4
Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very friendly and very pleasant stay. It was a real pleasure staying here. Very friendly staff and manager. Will stay here for sure in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie J
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2022

Gemiddelde diens en swak onderhoud. Ontvangsarea was onbeman toe ek arriveer het. Die kamer waarin ek sou bly, se krag het nie gewerk nie. Ek was "opgradeer" na 'n ander kamer. Die kamer se beddegoed het geruik soos rook, sommige gloeilampe het nie gewerk nie of het uit die dak gehang aan hul drade, die stortdeur is af en laaie het nie blaaie nie. Buffet-ontbyte was vervang met a la carte-ontbyte sonder dat dit so aangedui is op hul webtuiste. Aan die positiewe kant was die plek veilig en het 'n lekker ontbyt verskaf.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

We enjoyed our stay. The manager went out of his way for us. There were a few mechanical issues in the room which were promptly sorted. Very friendly staff and a great breakfast offered. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2019

Teleurgesteld. Dit wat jy op die site sien en dit wat jy kry en ervaar is beslis heeltemal verskillend van mekaar. Die mense is ook glad nie op diens ingestel tydens ontbyt nie. Glad nie aan my verwagtinge voldoen nie. Afrikaans word glad nie gepraat nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie P
1 nag
5.0
Sep 2018

Hulle is baie gasvry en die kamers baie mooi en netjies. Dis 'n baie netjiese gastehuis. Die kamers was mooi en netjies. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag
4.6
Nov 2018

Baie aangenaam. Verblyf was baie goed. Ligging was lekker naby aan waar ons moes wees. Diens baie vriendelik en baie goeie ontbyt. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donemore S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Des 2017

My stay at Muco Guesthouse was fantastic and staff were very friendly and helpful. Muco Guesthouse is a great location for both business and leisure as it is near Rivonia shopping centre. My stay there was great as I was able to conduct my business successfully at their accommodation. Costs are very reasonable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alberto N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2015

It was good. We would have liked more options concerning breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicky G
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Okt 2015

Not satisfied. Room was not ready upon arrival, not two single beds as requested, no air-conditioning as requested. Car was damaged by gate closing as there are no sensors on gate and they refuse to take any responsibility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Alice
Muco Guesthouse
We apologise for not having the room ready on arrival. This was due the fact that it was checkout period and we were still cleaning up rooms after daily checkouts. Check-in time is normally from 2pm. As a guest house, our rooms do not have air-conditioning, this information is available on our listing, which the guest might have missed. However, we deeply empathize with him and we hope to upgrade in the near future. The incident at the gate was very unfortunate. Since we are in complex, we do not have complete control of the street gate. Our advice here is that he file a claim form with the insurance company and we will do everything in our power to assist the guest as witness to get compensation. As our motto says "your comfort is our passion " - we will never let down our guests, we have a reputation to maintain and so much to lose. We really apologize to the guest for all the inconveniences he encountered. Regards, Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de-laan 3, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875a98f9ee12d6d204b51d69dac36bc5f736c4b27ffe0f75058dcd3c098f7d0c4a7c7dc4600d21edd2d7706d799412e155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 6th Avenue Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.060481811517 28.063900608459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang