Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mud Manna

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sonja H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n ervaring! Hierdie huis sal in die geskiedenisboeke gaan saam met die werke van Helen Martin, Maggie Laubser en die Pierneefs. Dit is werklik 'n kunswerk. Dit is 'n voorreg om dit te kon beleef. Sue, jy is 'n legende. Die huis het alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

'n Huisie uit 'n sprokie. Skippie en Fox het ons verwelkom en laat tuis voel. Goed ingerig en laat mens welkom voel. Die mooiste sterrehemel het die nag helder laat skitter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta P
1 nag
5.0
Jan 2023

It was a lovely stay. Mud Manna is an artwork. Really loved our overnight stay. The hostess is friendly, helpful and generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loïs V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar oorbly. Heerlik oornag. Interessante huis en kunstenaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Baie vinnige, net oorgeslaap. Baie interessante huis, het alles wat jy nodig het, baie gawe en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques A
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Dis 'n bietjie iets anders. Dit was skoon en het al die basiese geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Juweel in die Vrystaat. Dit was heerlik. Sue is 'n wonderlike gasvrou. Die huis is vol pret en genot om elke hoek. Wonderlik en beveel werklik aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paolo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Original and quirky place with lots of curiosities. Lots of quirky little surprises in the accommodation. Kids loved it and exploring. Very friendly community.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker posisie. Goeie plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Heerlik. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlerstraat 1, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ba5ce0f312e80f03cac2e67bd09f6735de234cad23766e25a9b053ba095d42708c28d414c60491e6b39e8a58c1eef6fa7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 1 Butler Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213789336265 26.52358174324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang