Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mud Manna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Mud Manna
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonja H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Wat 'n ervaring!

Hierdie huis sal in die geskiedenisboeke gaan saam met die werke van Helen Martin, Maggie Laubser en die Pierneefs. Dit is werklik 'n kunswerk. Dit is 'n voorreg om dit te kon beleef. Sue, jy is 'n legende. Die huis het alles wat nodig is vir selfsorg.

Hendrik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

'n Huisie uit 'n sprokie. Skippie en Fox het ons verwelkom en laat tuis voel.

Goed ingerig en laat mens welkom voel. Die mooiste sterrehemel het die nag helder laat skitter.

Henrietta P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta P

It was a lovely stay. Mud Manna is an artwork.

Really loved our overnight stay. The hostess is friendly, helpful and generous.

Loïs V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loïs V

Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar oorbly.

Heerlik oornag. Interessante huis en kunstenaar.

Estelle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Baie vinnige, net oorgeslaap.

Baie interessante huis, het alles wat jy nodig het, baie gawe en vriendelike gasvrou.

Jacques A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Dis 'n bietjie iets anders.

Dit was skoon en het al die basiese geriewe.

Chris R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Juweel in die Vrystaat.

Dit was heerlik. Sue is 'n wonderlike gasvrou. Die huis is vol pret en genot om elke hoek. Wonderlik en beveel werklik aan.

Paolo P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paolo P

Original and quirky place with lots of curiosities.

Lots of quirky little surprises in the accommodation. Kids loved it and exploring. Very friendly community.

Rudi D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Lekker posisie.

Goeie plek om te oornag.

Wilna M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Heerlik.

Baie oulike plekkie.

Francois V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

'n Huis met 'n hart van goud.

Ons is vriendelik verwelkom en vinnig tuis laat voel deur die eienaar, wat duidelik liefde belê het in hierdie one-of-a-kind-huis. Goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die ervaring kan opgesom word as 'n omgewing met warmte, liefde en kuns wat die siel hernuwe. Ons het die huis en verblyf geniet, en is dankbaar dat ons Sue ontmoet het - wat 'n wonderlike mens!

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elinor B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinor B

Sue is so inviting and the place was very easy to find!

It was clean and had tea, coffee and biscuits which was a lovely surprise. Sue is great!

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlerstraat 1, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1ba5ce0f312e80f03cac2e67bd09f6735de234cad23766e25a9b053ba095d42708c28d414c60491e6b39e8a58c1eef6fa7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 1 Butler Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213789336265 26.52358174324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang