Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muddlers Minnow

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Tanja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het ons tydjie by Muddlers Minnow baie geniet! Ons het baie lekker gebly! Die eienaar was baie vriendelik en altyd gereed om te help. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Heerlike tyd gehad! Kaggel was die hoogtepunt! Ons het heerlik gebly by Muddlers Minnow! Die kaggel was die hoogtepunt, veral as dit so koud geraak het in die aand! Alles was mooi skoon en netjies gewees. Lekker rustigheid en privaatheid gehad. Ons hondjies kon lekker in die tuin speel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Gasheer baie gasvry. Netjiese verblyf. Baie rustige omgewing. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Quiet and peaceful. We had a lovely time and were accommodated nicely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Rustig, vars, en baie aangename natuurskoon. Kort net toerusting om mee skoon te maak nl. besem, mop en skoppie en stof en waslappe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emsie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Ek was teleurgesteld. Die plek voel stowwerig en verwaarloos. Ons het elke aand gewonder of ons op die grond gaan wakker word, want die bed word met toue aanmekaar gehou. Die plafon rondom die kaggel hang en is swart. Nie seker of dit roet of muf is nie. Daar was slegs Ricoffy, suiker, cremora en 'n sak hout verskaf. Daar is net 2 fotos wat akkuraat is.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2024

Nie lekker gebly nie. Nee, ons het nie lekker gebly nie. Beddegoed was verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Danie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Was baie lekker. Dullstroom is 'n mooi dorpie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 442 Tautestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHs7M4aNdEYwu2VeIsqm1IC0ye8ktDv4DTlfc8xuNVYliViKGuA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 Erf 442 Taute Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.414269321745 30.098640471697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang