Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mudlark Rivier Front Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker wegbreek. Pragtige natuurskoon. Lekker gebly. Pragtige natuur en uitsig op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastic. Could not have found a better place for 5 friends to spend New Year. Food and friendliness superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk Jw O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Pragtige omgewing, uitstekende en vriendelike mense. Rustic in die mooi sin van die woord.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Grondpad nagmerrie. Wees gereed vir baie kilometers se grondpad. Parkeerplek is ver van kamers af en jy dra jou bagasie 'n hele ent. Kos is heel aangenaam. Kamers is effens afgeleef.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2021

Ons is 'n familie met 2 klein kinders wat 4 aande by Mudlark gebly het. Mudlark is 'n uitstekende opsie vir 'n familie wat die buitelug en visvang geniet. Dit is baie stiller as die Malgas-area verder op in die Breede-rivier. Mudlark is aan die einde van 'n lang maar goeie grondpad (omtrent 67 km), wat ook bydra tot die vreedsaamheid. Die verblyf het ontbyt en aandete ingesluit, wat regtig uitstekend was. Varsgebakte, gesonde muffins is voorgesit saam met die tradisionele spek-en-eier-opsies en aandete was gewoonlik vars gevangde vis wat keurig voorberei is en met 'n verskeidenheid van groente bedien is. Selfs ons fussy kinders het hul borde skoongeëet. Ons kamer was nie groot nie, maar dit was mooi en skoon met 'n stoep wat direk uitkyk op die rivier. Ons sal beslis weer teruggaan as ons die kans kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Pragtige omgewing, vriendelike mense en fantastiese kos. Groot dankie aan Hillary en Victor vir bystand met pap wiel op pad na Mudlark en in die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilary
Mudlark Rivier Front Lodge
Thank you John, so glad you enjoyed your stay. Regards Hilary

Gregg V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Break away and treat yourself. This place is incredible. We are on a road trip and unfortunately only had 2 nights here. Hilary (a brilliant cook) was an unbelievable host, she made us feel like family. I would suggest asking about fishing, R200 per hour for the boat, tackle and bait as well as visiting Bent Head Bar (a quirky salvage yard-style bar with a small spaza shop and take-away joint). A further recommendation would be to stay at an absolute minimum of 2 nights, but if you really want to relax then stay longer and just take in the view. We are already planning to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Uitstekend. Ons het so lekker oorgebly. Ligging teen die rivier is goed, kamers was netjies en skoon. Die eienaar was altyd beskikbaar en hulpvaardig en die aandete en ontbyt was 5-ster-gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

We had a pleasant, quiet stay with very friendly hosts. Very nice hosts. Beautiful walks on the riverbank. Very good supper and breakfast. Nice bird viewings. And a cat .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilary
Mudlark Rivier Front Lodge
Hi Ursula, Thank you for the review, and the cat was a spotted Genet. Keep well. Regards, Hilary

Ivan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2018

‘n Pragtige ligging en warm gasvryheid. Hilary (die eienaar/gasvrou) en haar staf het ons baie welkom laat voel en goed na ons gekyk. Hilary is boonop ‘n bobaaskok en die aantetes en ontbyte was heerlik. Ek weet nie of ek noodwendig met elke maaltyd saam met ander gaste aan tafel wil sit nie - dis een aspek wat my waarskynlik sal pla as daar baie mense is, maar dis ‘n persoonlike voorkeur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hilary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breederiviermond, Infanta, 6666, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NzEyNzJkLWVjNTMtNDgwOC05YmFkLWMzOTY2NzQzMDM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Breede River Mouth Infanta 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.407617795636 20.807161331177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang