Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mufasa's Den

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Phia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie rustig. Ons het heerlik gebly. Die hot tub was ongelooflik. Die eienaar reageer vinnig op enige vrae en wil graag hê dat ons ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlene
Mufasa's Den
Baie dankie, Phia, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit en het besondere waardering vir jou as gas.

Jacques F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome. We had a very comfortable stay, and our host made sure all was in place when we arrived. Can truly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlene
Mufasa's Den
Thank you Jacques, we appreciate your comments. We strive to present a comfortable and relaxed stay and value your support. Kind regards

Belinda F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Pragtige netjiese plek en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlene
Mufasa's Den
Baie dankie, Belinda. Ons strewe is om vir ons gaste waarde vir hulle geld te verskaf. Ons waardeer die terugvoer.

Natasja D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons as gesin saam met ouma en oupa het Mufasa's Den terdeë geniet. Mufasa's Den is 'n bosveld-juweel. Die huis is gerieflik en keurig toegerus, met goeie kwaliteit en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlene
Mufasa's Den
Baie dankie Natasja. Julle word opreg waardeer as gaste. Ons eerste resensie en dit maak my hart warm klop. Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Merlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erika 97, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4072da042c9d975f655625dbf7b7cc4888d4ddd9c0af392ca7339f0601e4193dad7bf9c89c8c76d2ade09e8d587939320ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 97 Erika Leeupoort Vakansiedorp 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.920103910158 27.633063011529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang