Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ryan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

None. Nothing wrong; the stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect, thank you. Great! Just what we needed, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Die verblyf was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enver M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Lieflike rustige kuier gehad. Middag, dit was 'n fantastiese kuier, baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sizaan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Stilbaai is 'n lieflike dorp en goed vir die siel. Die verblyf was verwelkomend, skoon en goed voorberei.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie lekker en skoon verblyf. Akkommodasie was die netjiesste van alle verblyf wat ons tot dusver in Stilbaai of Jongensfontein gebruik het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Lekker rustige atmosfeer. Ons het die kuiertjie baie geniet. Die kliëntediens en kommunikasie was uitstekend. Die eenheid was goed toegerus en netjies. Die enigste goedjies wat ek dalk kan uitlig, is dat die eenheid nie 'n bad het soos geadverteer nie en die stort se mure (onder by die teëls) was vuil. Die waaier het ook 'n goeie skoonmaak nodig. Verder was die eenheid baie netjies en baie skoon. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam ten spyte daarvan dat hulle baie besig is. Die verwagtinge was baie goed gekommunikeer en die hele proses was baie maklik uitvoerbaar. Die woonstelle is ook loopafstand van die see af en die area is baie veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal beslis hierdie plek aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker. Ons het baie lekker gekuier. Ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Loved it. Awesome! Loved it. Definitely want to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam, sal weer van die eenheid gebruikmaak. Die gasheer was baie vriendelik. Ons was baie tevrede met die eenheid en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang