Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Pieter Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker. Ons het baie lekker gekuier. Ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Loved it. Awesome! Loved it. Definitely want to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie aangenaam, sal weer van die eenheid gebruikmaak. Die gasheer was baie vriendelik. Ons was baie tevrede met die eenheid en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Excellent. Clean apartment, beautiful location, would recommend to anybody and this is not the first stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het die rustigheid baie geniet en die plek het alles wat ons benodig het. Dit was baie lieflik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Aangenaam, netjies, veilig. Muir Holiday Apartments was baie netjies, goed ingerig en baie naby die strand. Werklik waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel B
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, altyd my oornag bestemming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Ons het gevra vir rolstoel vriendelik. Die eenheid 8 was ideaal vir 'n rolstoelgebruiker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal graag langer wil bly. Kingfisher 9 was skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Dankie vir jou terugvoer, Nicolene. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang