Muir Holiday Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Muir Vakansie
Woonstelle ...
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Lionel B - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Johann R - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nicolene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal graag langer wil bly.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Nicolene. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle
Elizna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Het heerlik gekuier en lekker gerus.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Elizna. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle
Simon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant, clean, and did the job.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you, Simon. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.
Sally L - Feb 2024
Algehele gradering
We would enjoy returning to Muir.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you, Sally. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.
Alicia J - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik maar kort.
Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Marius. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle
Luana H - Aug 2024
Algehele gradering
Loopafstand van die see. Baie om te doen en sien sommer lekker naby.
Fred G - Apr 2024
Algehele gradering
Great, comfortable bed.
Clarence C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap, netjies en skoon.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Clarence. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle
Lolo H - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable but pricey.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you, Lolo. It was a pleasure accommodating you.
Selome J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal kyk vir verbeterings.
Pat V - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely spacious accommodation.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you Pat. It was a pleasure accommodating you.
David B - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant and will come again.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you David. It was a pleasure accommodating you.
Annie K - Sep 2023
Algehele gradering
Ons woonstel was so pragtig en ruim, goed toegerus, sal enige tyd weer daar oorbly!
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie Dankie Annie, dit was n plesier om jul te akkommodeer, hoop ons sien julle sommer weer gou.
Muir Groete
Michelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus op die see se voorstoep.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Michelle, dit was n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer
Victor V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, hoop ons sien julle weer. Dankie vir die ondersteuning.
Jaco B - Jun 2023
Algehele gradering
Uistekende verblyf en beveel Muir Holidays Flats aan vir gesinne met klein kinders en tieners.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Jaco. Dit was n groot plesier om jul te akkommodeer, hoop ons sien jul gou weer.
Bernadette H - Mei 2023
Algehele gradering
Very relaxing. Close to beach and the shop. Had everything you needed to cook food or even bake.
Pietee B - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie Pieter
Dit was 'n voorreg om jul 'n te akkommodeer
Hoop ons sien gou weer.
Dankie vir die kuier
Stilbaai Muir Groete
Jolize G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en tevrede.
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Ilse. Dit was n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig.
Muir Vakansie Woonstelle
Jessica P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jessica, dit was 'n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer.
Lucius K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik en spasie.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir jou besoek. Hoop ons sien julle gou weer.
Ab V - Jun 2023
Algehele gradering
Just an overnight stay.
Greensun Renewable Energy T - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Thank you for staying at Muir. It was a pleasure accommodating you.
André P - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jul boodskap. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer. Veilig ry .Hoop ons sien jul weer.
Godfrey M - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyable, refreshing and most comfortable.
Ann S - Okt 2022
Algehele gradering
Good value for money and well appointed unit. Close to the river. Pet friendly.
William T - Okt 2022
Algehele gradering
Lekke.
Shanan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie geniet, huis is voldoende vir wat ons nodig gehad het.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie Shanan. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Muir Span
Bardine W - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek by die see. Sal beslis weer 'n bespreking maak met die volgende sporttoer na Stilbaai.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Bardine.
Dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Muir Span
Mariska G - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring - beslis ons volgende slaapplek as ons weer in daardie rigting toer.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Mariska, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons is bly julle het dit geniet by ons en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Muir Span.
Karien D - Mei 2022
Algehele gradering
Alles was fantasties.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Karien
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Muir Span
Claudette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het gehou van die feit dat dit lekker sentraal en naby alles is. Die hele unit was netjies en skoon.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Claudette
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom hier by ons.
Vriendelike Groete
Muir Span
Arina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier baie geniet.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Arina
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet! Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle
Marius N - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeie Middag Marius,
Dankie dat u Muir Vakansie Woonstelle as verblyf gekies het.
Ons is bly dat julle so 'n positiewe ervaring by ons gehad het en waardeer u algehele terugvoering.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Muir Vakansie Woonstelle
Amber T - Jan 2022
Algehele gradering
Clean and close to the beach.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Good Day Amber,
We are so happy that Muir Holiday met your expectations.
We hope to see you and the family again soon.
Kind Regards
Muir Holiday Apartments
Frans S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend.
Desmond S - Jan 2022
Algehele gradering
As jy nie omgee oor 'n see-uitsig nie, maar loopafstand van die strand wil wees, moenie huiwer om hier te bespreek nie!
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Desmond,
Dankie vir u verblyf met ons.
Ons waardeer u positiewe resensie.
Ons sien uit daarna om u spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Muir Vakansie Woonstelle
Anschen D - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en my hondevriend is altyd welkom.
Lees meerMuir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is altyd lekker om julle hier te he! Ons hoop om julle binnekort weer te sien!
Nora J - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet en sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom by ons.
Kobie D - Apr 2022
Algehele gradering
Ek is seker as die bestuur van Muir die weer vir ons kon verbeter sou hulle dit gedoen het!
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Kobie
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om julle hier by ons te he! Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!
Vriendelike Groete
Muir Span
Kevin O - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely, clean place.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Kevin,
Thank you for taking the time to review our establishment. We appreciate the feedback and we are glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you again in the future.
Warm Regards,
Muir Team
Petra L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, dankie.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Petra. Baie dankie vir die lieflike terugvoering en julle vriendelikheid toe julle hier gekuier het by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike Groete,
Muir Span
Felencia H - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflike en rustige kuier.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeie dag Felencia,
Dankie dat u Muir Vakansie Woonstelle gekies het as verblyf.
Ons waardeer u positiewe resensie.
Vriendelike groete,
Muir Vakansie Woonstelle
Andre M - Mrt 2022
Algehele gradering
Woonstel was netjies en toegerus met basiese items.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Andre. Ons waardeer dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons vra om verskoning dat u ervaring van ons eenheid minder as bevredigend was - ons het probeer om die beskikbare spasie in die woonstelle ten beste te benut. Ons sal egter die kommentaar wat gemaak is, in ag neem en kyk waar ons kan verbeter.
Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle
Fanie T - Nov 2022
Algehele gradering
Die wooneenheid wat oorspronklik aan ons toegeken was was nie in 'n goeie toestand nie.
Christo G - Apr 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi Christo
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons sal definitief u voorstell in ag neem.
Ons hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle
Sj D - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Bryan S - Jun 2021
Algehele gradering
It was very nice to stay there
Marionel H - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Liana V - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie in 'n mooi dorpie.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
bly om te hoor julle het pragtige Stilbaai geniet en dat julle te vrede was met die akkomodasie by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Truter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Safe, beautiful, peaceful.
Frederik B - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Hi, baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Nicolette
Lorna G - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Wilhelm F - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing met goed versorgde wooneenhede.
Christo S - Okt 2021
Algehele gradering
Stil en rustig. Lang lys van moets en moenies!
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Liewe Christo,
Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om ons terugvoer te gee. Ons waardeer alle terugvoer wat verskaf word. Ons sal dadelik na die stortgordyne kyk om te verseker dat dit op standaard is. Ons vra om verskoning dat u ervaring van ons badkamers minder as bevredigend was, ons het probeer om die beskikbare spasie in die woonstelle ten beste te benut; ons sal egter die kommentaar wat gemaak is, in ag neem. Ons hoop dit sal jou nie weerhou om ons in die toekoms weer te besoek nie. Baie dankie, die span by Muir Vakanise Woonstelle
Harry S - Okt 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste plekkie naby aan die see.
Johan K - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike skoon akkommodasie vir 'n billike prys.
Henning V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Jolandi N - Nov 2021
Algehele gradering
Was vir werk in Stilbaai.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeie dag Jolandi,
Dankie vir die terugvoering.
Daar is egter 2 woonstelle op ons perseel wat die fasiliteit sal bied vir so versoek.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Muir Vakansie Woonstelle.
Vriendelike Groete,
Muir Vakansie Woonstelle
Jaco V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Aaron V - Mrt 2021
Algehele gradering
Quite and peaceful serene.
Gwen P - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Dankie vir u resensie.
Muir Vakansie Woonstelle het vasgestelde reëls, maar gaste kan geakkommodeer word indien daar vooraf reëlings getref word.
Norman G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie min geslaap. Groep mense langs altwee woonstelle het geraas tot 2:00 die oggend.
Lees meerMuir Holiday Apartments se terugvoer
Norman, ons is regtig jammer oor u slegte ervaring. Ek het ongelukkig nie wakker geraak om n whatapp te antwoord nie en daaroor vra ek weereens onverskoning. As u gebel het sou ek my beste gedoen het om die situasie te hanteer, maar u het nie.
Ek het die volgende oggend my bes gedoen om u onverskoning te vra, en vir u die nag se verblyf gratis aan te bied. Ongelukkig is dit soms moeilik om gaste te beheer.
Ons het egter ook nog nooit n klagte gehad oor ons mure wat dun is nie.
Weereens jammer dat u terleurgestel was.
Muir Vakansie Woonstelle
Nicolette
Liezl H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, baie netjies.
Harold R - Des 2020
Algehele gradering
Dit was definitief ’n huis weg van die huis af.
Gerald C - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic holiday.
Anne S - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, veilig, heerlik.
Charl C - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies met alle geriewe.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie.
Dit sal ons plesier wees om julle weer hier by ons te verwelkom.
Elrena S - Des 2020
Algehele gradering
First visit to Stilbaai. Only spent 2 days, but will definitely come back!
Nozipho M - Okt 2020
Algehele gradering
It was great.
Chantelle H - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Liezel R - Apr 2019
Algehele gradering
Was bitter lekker en Liza het goeie aanbevelings gegee van eetplekke en besigtigingsplekke.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier hier. Om hulle behulpsaam te kon wees was 'n groot plesier. Sal deurgee aan die bestuur ivm terugvoer.
Vriendelike Stilbaai Groete,
Lisa
Pierro L - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sou graag langer op Stilbaai wou kuier.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by Muir Woonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom. Vriendelike Stilbaai Groete, Lisa
Anni B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en knus 'lock up & go' woonstel, stapafstand vanaf die see.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by Muir Woonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom.
Hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Vriendelike Stilbaai Groete,
Lisa
Gillian Z - Sep 2019
Algehele gradering
Near to sea and river. Comfortable accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naby die see en rivier. Gerieflike verblyf.
Lyk klein van buite maar is meer as genoeg spasie binne. Alles wat ons nodig gehad het en alles het gewerk!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zelda V - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Lisa
Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Alles puik. Netjies. Toerusting in eenheid voldoen aan al die vereistes.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeie naand Magda,
Dit was 'n voorreg om julle by Muir Vakansiewonstelle te kon ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.
Stilbaaigroete,
Karin
Ellen S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en bestuurders baie gasvry.
Melanie S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging met goeie fasiliteite.
Leonie S - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeiemiddag Leonie
Baie dankie vir julle kuier by Muir Vakansiewoonstelle.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te verwelkom.
Vriendelike Stilbaai groete
Lisa
Abri D - Des 2018
Algehele gradering
Lekker, maar huisies is bedompig.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Goeiemiddag Abri,
Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle en die terugvoer.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Lisa
Glenn B - Sep 2018
Algehele gradering
Your rates are a bit excessive for out of season.
Christo G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Muir Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Karin
Pieter G - Aug 2017
Algehele gradering
Die beste nog ooit.
Jana S - Des 2017
Algehele gradering
Bobaas verblyf, maak net seker in watter eenheid jy is.
Lees meerRene L - Nov 2017
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik. Dit was veilig met parkeer plek reg voor die woonstel.
Delene J - Mrt 2017
Algehele gradering
A lovely and comfortable overnight stay for 2 people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike en gemaklike oornagplekkie vir 2 mense.
Die ontvangs was baie verwelkomend en ons verblyf was baie gemaklik. Ons het dit geniet om die parkeerplek so naby ons woonstel te hê. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en skoon. Ons sal definitief Muir Holiday Flats aanbeveel vir enigiemand wat Stilbaai besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerhard C - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename selfsorgeenhede met goeie geriewe, sentrale ligging, vriendelike bestuur en billike tariewe.
Thinus V - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jos D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Panna V - Mrt 2017
Algehele gradering
Het verblyf daar geniet en eenheid was baie skoon.
Abrie L - Feb 2017
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Ian P - Apr 2017
Algehele gradering
Al die basiese fasiliteite is daar vir die prysklas. Vra vir bietjie modernisering en estetiese opknapping.
Leon B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar 4 persone in 1 klein kamer met stapelbeddens is al wat pla.
Frank V - Nov 2017
Algehele gradering
Muir Holiday Flats voldoen aan basiese behoeftes en is skoon en netjies.
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Baie goeie lae-begroting verblyf.
Tania J - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en vriendelike verblyf.
Imogene F - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike rustige tyd gehad.
Ronel A - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en taamlik sentraal geleë.
Johannie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Marlene C - Aug 2015
Algehele gradering
Dit is skoon, netjies, alles is daar wat jy nodig het.
Wilma E - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike veilige, rustige plekkie! Skoon en netjies. Baie behulpsame bestuurder.
Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees. Goed ingerig. Skoon en netjies. Baie rustig.
Minette B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjiese woonstelle en bevat alle basiese benodigdhede!
Martin B - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklik.
Beulah F - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasmagories!
Awie N - Apr 2014
Algehele gradering
'n Rustige area, naby die see en rivier en baie netjiese huisie, dus fantasties!
Eurica P - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Malinda B - Okt 2014
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
Willie V - Mei 2014
Algehele gradering
Alles was wonderlik, behalwe vir die rriterende geraas in die waterpype.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang